Op die vlerk van ? engel
Jy moet rus, saggies en liefs
More is jy weg en my lewe alleen
Jy is ? engel wat wegvlieg met my hart
Daar is trane in my wat die seer wegsteek
Nou is al wat ek het is ? fotoalbum
REFREIN:
Op die vlek van ? engel stuur ek my liefde
Op die vlerk van ? engel stuur ek my hoop
dat my lewe in die regte pad uitloop
Dat ons paaie in die hemel mag kruis
en ek jou my liefde vir ewig bewys
Nêrens is jy te sien nie, maar ek voel jou om my
Dis teer en seer want ek hou jou nie meer vas
Sal jou altyd wil hê hier by my elke dag
Die lewe werk nie so nie
daarom loop ek in elke donker wolk, oppas
REFREIN
Wel nou is jy ? ego ver weg, jy was myne vir ? geleende tyd
Ek verlang elke dag na jou hier op aarde
Wees my engel hier asseblief en beskerm my op die plek
waar ons waak, want nou en dan maak ek die verkeerde besluite
en brand my hande
REFREIN
Vir ewig bewys ek jou
Vir ewig bewys ek jou
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


