Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Stronger and Above" by Janene de Beer

Janene de Beer 2012-12-19 Say goodbye to your daddy
and your best friend
and your home

"Speelding" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Word stil as die Here fluit
en al die note na jou vorm lyk
En al jou twaalf dissipels net daar staan

"Solar Storm" by Engela Pretorius

Engela Pretorius 2012-12-19 You stepped into the room and everything was different in the atmosphere
Burning bright eyes from the extraordinaire
You consumed me, I couldn't help but to stare
The beauty of the galaxy kept us unaware

"Sneeu in die Kaap" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 My vrou loop in die sneeu
witter as die aarde rondom haar
Witter as vlerke
wolke op berge

"Raai, raai, blik aspaai" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-19 Die storm het bedaar en die reënboog sprei sy kleure oop
Ek wil hê dat jy saam met my op die reënboog gaan loop
Saam kan ons op sy bane gly en kleure kies vir jou en my

"Psalm aan Adatjie" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Die Here herder my
maar jy sal my ontbreek
Hy lê my in ? droom neer op jou skoot en ek loop oor rustelose waters
Hy verswik my siel en lei my op ? dwaalspoor van geregtigheid, om jou naam ontwil

"Op die vlerk van ? engel" deur Victoria van Tonder

Victoria van Tonder 2012-12-19 Jy moet rus, saggies en liefs
More is jy weg en my lewe alleen
Jy is ? engel wat wegvlieg met my hart

"Oor die brug " deur Niek Marais

Niek Marais 2012-12-19 As ek wegstap oor die brug
bladsak oor die rug
Sal jy dink ek kom, soos altyd, weer terug?

"She's Good" by Danzel van Staden

Danzel van Staden 2012-12-19 Say hi to that girl, the fly one, the yellow bone
The skinny jean dresser with the soft lips and sweet tone
Lil’ mami got a man captivated

"'n Depro Liedjie" deur Hugo Swanepoel

Hugo Swanepoel 2012-12-19 Wat het ek gedoen om jou te verloor?
Hoekom het ek nie harder baklei nie?

"Making My Way" by Chilli Stephenson

Chilli Stephenson 2012-12-19 Just because I said I was weary
didn't give you the right to lift my head
Just because I couldn't feel
didn't give you the right to think me dead

"Love Picture" by Sibusiso Nhleko

Sibusiso Nhleko 2012-12-19 What would happen if I stretched out my heart?
What would happen if I said what I'm feeling?
Would my imagination have a good meaning?

"Love and Hate" by Tania Ferreira

Tania Ferreira 2012-12-19 Tonight I saw a light in the sky
a light I've never seen
It gave me new hope

LitNet-boekresensies 2012 LitNet Book Reviews

2012-12-19 Hierdie resensies is in 2012 op LitNet gepubliseer.

"Lewensvervulling" deur Dean Feyt

Dean Feyt 2012-12-19 Van die verkleiner lewensstappe
tot die herkoms van beter dae
Verskyn persoonlike omgee-debatte
van hoër verstand en ervare trane

"Kelkie Pyn" deur Nommer 4

Nommer 4 2012-12-19 Die dag wat kantel op dié skemer kelkie
se nag staan blind in die maan se oë
Op die randsteen waar eens kinderklein

"In my oë" deur Jacques de Villiers

Jaques Gerhard De Villiers 2012-12-19 Ek spoor jou op
Jy’s geteken teen die blou lug
Geskryf teen die skemer

"High Societies" by Dean Feyt

Dean Feyt 2012-12-19 There are rules to abide
to live in our society
of uncharted tides

"Fight or Flight" by Louise Strydom

Louise Strydom 2012-12-19 Everyday it's the same old same old
Fighting about nonsense
leaving me cold and without a conscience

An interview with the queen of Scottish crime fiction: Val McDermid

Val McDermid, Naomi Meyer 2012-12-19 "British readers have grown increasingly interested in foreign settings in their crime fiction. They're as likely to read about South Africa as anywhere else as long as the books are interesting!"
Top