'n Depro Liedjie
Wat het ek gedoen om jou te verloor?
Hoekom het ek nie harder baklei nie?
Wat moes ek gesê het
wat moes ek gedoen het
sodat jy nie weg moes gaan nie?
REFREIN:
Soms is 'n depro liedjie al wat nodig is
Soms wil mens net van als vergeet
As ek die tyd kon terugdraai
sou jy nie deel van my pyn gewees het nie
Maar so leer ons maar die pad
leer uit ons foute , probeer om als reg te maak
En ek weet ek het probeer om als reg te kry
om jou die beste te gee
Wat het ek gedoen om jou te verloor?
Hoekom het ek nie harder baklei nie?
Wat moes ek gesê het
wat moes ek gedoen het
sodat jy nie weg moes gaan nie?
Nou vind ek myself in hierdie donker gat
en ek kan nie daar uitkom nie
Wat gebeur het, het gebeur en ek kan dit nie keer
Al wat ek wou doen is om jou te soen
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


