Adders
Rose en adders oor skoenlapper fladders, donderweer verskrikte ander mense soos ek
Anys of asyn, rosyntjiemy wyn
Jare in pyn agter my kyk
en hoog stellasies hangend oor besige stasies
waar geen sein uitkomhoeke
om hoeke, die tronk van my soeke, ek skree maar hou myself nog stom
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


