Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel
2020-02-19"Ek wou nog altyd skryf vir ’n lewe. Dis mal dat dit nou my werklikheid is."
"Elektriese Kind" deur Danie du Toit
2012-12-19 Elektriese kindek is brawer as wat jy dink
Ek het saam my broers geloop
"Psalm aan Adatjie" deur Danie du Toit
2012-12-19 Die Here herder mymaar jy sal my ontbreek
Hy lê my in ? droom neer op jou skoot en ek loop oor rustelose waters
Hy verswik my siel en lei my op ? dwaalspoor van geregtigheid, om jou naam ontwil
"Sneeu in die Kaap" deur Danie du Toit
2012-12-19 My vrou loop in die sneeuwitter as die aarde rondom haar
Witter as vlerke
wolke op berge
"Speelding" deur Danie du Toit
2012-12-19 Word stil as die Here fluiten al die note na jou vorm lyk
En al jou twaalf dissipels net daar staan
"Aanvalsoen" deur Danie du Toit
2012-12-19 Aanvalsoen moer deur die wolkmaak die aarde net weer warm
Jy plant ’n tuin op my
"Adders" deur Danie du Toit
2012-12-19 Rose en adders oor skoenlapper fladders, donderweer verskrikte ander mense soos ekAnys of asyn, rosyntjiemy wyn
Jare in pyn agter my kyk
"Ark" deur Danie du Toit
2012-12-19 Gaan nou uiten maak konfytbroodjies
Kieries en krale
deel dit uit en vertel aan almal hoe lief ek haar het
"Bedlamp" deur Danie du Toit
2012-12-19 My bedlamp brandsoos die son op die sand
Sy hou my koors
met die kruie in haar hand
"Beleefd" deur Danie du Toit
2012-12-19 Om beleefd te leefom kaalvoet te loop oor Afrika
met ? hart wat klop sonder drade
ratte of meganika
"De Villiers meisiekind" deur Danie du Toit
2012-12-19 Lig is die akkerblaar ogies en groenSag is die wasem en soen
Koud is die wang en soet is die lip
"Die Gebed" deur Danie du Toit
2012-12-19 Kom ons buig die hoofdeen hou die gedagtes oop
Netnou mis ons die boodskap
deur ? split sekonde verloop
"Dronk vir jou" deur Danie du Toit
2012-12-19 Die wyser staan alweer op twaalfDie spoke kan my maar kom haal
Sodra jy weet
"Honey" by Danie du Toit
2012-12-19 I died one night next to youand sent my soul propelling
I hit the ground running
Like an afkop hoender
drunk on honey
"Houding" deur Danie du Toit
2012-12-19 Daar is ’n vrou op my bors wat in haar slaap haar hart op my uitmorsEk hou haar siel aan ’n tou
om haar in my kamer te hou

