"Dronk vir jou" deur Danie du Toit

  • 0

Dronk vir jou

Die wyser staan alweer op twaalf
Die spoke kan my maar kom haal
Sodra jy weet
Die wekker lui en my kop pyn
Dit sê dat ons alweer moet ry
Ja hel, ek weet
ek is dronk vir jou
Die mense sê dis te kompleks
met hierdie opposite seks
Ja-nee, ek weet
maar ek voel jou in my bloed
Ek voel jou in my bors
Vir jou is ek dors

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top