Danie du Toit

Danie du Toit is die hoofsanger van die groep Spoegwolf.

"Huis op 'n pampoen" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Dra my terug, my lief
en bly by my by
Praat in ons ou eie taal
Wanneer laas was jy kaal?

"Kamers vol kinders" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Pappa, sy sê ek het haar swanger gemaak
en al haar mense skree nou
dat ek weg moet raak

"Lakenliefde" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Lakenliefde draai my toe
naadjie my dat ek ook blom
Wees my genadig en soen my weer
om die droom nog tyd te gee

"Medisyne" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Tussen die lyne
lê die sin van myne
Onder die kussings lê dit toegevou
dronk gevoer met die groen medisyne

"Mister by the Fire" by Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Hey Mister by the fire
Higher flyer
I’m loving you in slow motion
Careful devotion

"Prrr" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Hoe prrr die water teen die sinkdak
wat sing soos die wind hom stryk
Hoe stel ek dit aan jou gelyk?

Só skryf die Spoegwolf

Danie du Toit 2012-12-06 Het jou pen opgedroog en klink jou lirieke nie eers goed genoeg vir ’n spookasem-popnommertjie nie? Danie du Toit, die hoofsanger van Spoegwolf, deel met ons ’n paar liriekskryfwenke.
Top