Speelding
Word stil as die Here fluit
en al die note na jou vorm lyk
En al jou twaalf dissipels net daar staan
en al die note na jou vorm lyk
En al jou twaalf dissipels net daar staan
want hulle is jaloers geraam oor jou lied
Want almal sing jou naam en jou musiek
dié van jou mond
En jy sê “Seun, ek is nie jou speelding nie”
En ek sê “Girl, jy’s my kombers”
Jy’s my mooiste Bybelvers
Ek wil nie veel hê nie
Jy’s my kombers
Jy’s my mooiste Bybelvers
Want almal sing jou naam en jou musiek
dié van jou mond
En jy sê “Seun, ek is nie jou speelding nie”
En ek sê “Girl, jy’s my kombers”
Jy’s my mooiste Bybelvers
Ek wil nie veel hê nie
Jy’s my kombers
Jy’s my mooiste Bybelvers
Daardie aand was jy groen gerok
en ek was boos toe selfs my glimlag jok
en jou twaalf dissipels net daar staan
En ek maak asof ek bid, maar ek pleit
Ek is weer gebind in my verwyt
dié van jou mond
Ons gaan dit maak
Ek belowe, kind, ons gaan dit maak
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


