Gebed vir Suid-Afrika
As die son sak oor die Transvaal
en die aandster die nag roep
om sy slaapklere te gaan haal
Staan ek op my knieë voor die Heer
en vra Hom om ons land te regeer
REFREIN:
Here, seën ons land
Here, seën Suid-Afrika
Here, neem ons hand
en laat ons saam die landsvlag dra
Here, as 'n sondaar wil ek U vra
Here, seën ons land
Here, seën Suid-Afrika
In hierdie donker is U ons lig
In hierdie lyding kan U ons verlos
U kan herstel
U kan herwin
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


