"Drome" deur Bok Rautenbach
2012-12-18 As ek lê saam met jouop die naat van my rug
en ons kyk hoe die sterre dans
in die hemel lug
"Gebed vir Suid-Afrika" deur Bok Rautenbach
2012-12-18 As die son sak oor die Transvaalen die aandster die nag roep
om sy slaapklere te gaan haal
"Ek Belowe" deur Bok Rautenbach
2012-12-14 As die trane van jou wange rolen jou hart hier voor my breek
As vrees en angs jou onderkry
en die angel jou bly steek
"Die einde van die wêreld" deur Bok Rautenbach
2012-12-14 Die einde van die wêreldHou jou asem op
Hou die hemel dop
"Liefdesgedig" deur Bok Rautenbach
2012-12-13 Saam die moresonsal ek vir jou kom sê
Jy is al wie ek
vir altyd by my wil hê
"Hou my vas" deur Bok Rautenbach
2012-12-13 Hou my vas vanaand onder 'n duisend sterreHou my vas vanaand onder die sekelmaan
Ek het gesoek van heinde na verre
"Skryf" deur Bok Rautenbach
2012-12-11 Saam die môresonsal ek vir jou kom sê
Jy is al wie ek
vir altyd by my wil hê
"Net ek, net jy" deur Bok Rautenbach
2012-12-05 Ons leef in 'n wêreld van onheil en leed.Ons leef in 'n wêreld waar niemand kan vergeet
van die verlede
Vergeet en vergewe
