Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Weg van ons
2018-09-06"Hy maak sy oë nog eenmaal oop
blinkblou, spablou, blou
soos die mure van my kamer"
ma se kinners
2018-09-05"honde byt mekaar, nie kinners nie raas ma
arm kinners pluk ook nie al die groen nartjies
van die bome af nie"
The history of my insomnia
2018-09-05"It’s been a quiet day today. Rain in the
air fresh. The streets are wet. There’s a
purity about the day."
Katolieke diskant
2018-08-30"Hy predik dat die Kind se bloed ieder van hoek tot kant
biegskoon kan was. Uit dank oorspoel ’n koorknaap-
diskant die katedraal ..."
Haikoes vir ’n vier-seisoene-vrou
2018-08-30"jy soen die see se
blinkerkop en offer jou
lyf aan die songod"
Wherever the soul comes from
2018-08-16"We became like chameleons, and all of our winters
soon turned into summers in his hands."
Please don’t think about this, love
2018-08-16"You’re bone-thin. Come drink a glass of
wine with me to fatten up your bones."
Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)
2018-08-10"Bongani’s soul, his sister said,
was vandalised, the insults
(sell-out, coconut)
cut him to the core, he changed,
withdrew, spoke less and less
and killed himself."
Sara Baartman, hulle spot my oek
2018-08-07"Ek wod oek uitgestal want:
ek gebruik’ie my hande soes’e man nie
ek loep’ie soes’e man nie"
Antie Bella
2018-08-07"Antie Bella ratel al jare in die kombuis
klinkende metale en luidende simbale
haar skottelgoedorkes"
Vulkaaneiland
2018-08-02"Snags lê die eie lande nou verskeur,
die vure en die sterre het verskuif:
soms bly ons iewers bymekaar
en iewers bly ons skepe vaar."
