Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Die huiskom van ’n siel
2019-12-05“beweeg ons met die spoed van lig
en staan stil, so stil soos ’n punt”
Black Friday (met apologie aan Psalm 23)
2019-11-28"Selfs al laai ek my trollie tot oorlopens toe vol,
sal ek nie genoeg kry nie ..."
Persvrystelling: Oopmond – ’n getoor met gedigte en musiek
2019-11-28Oopmond, ’n woord-en-musiek aangeleentheid soos min, is Saterdag 30 November 2019 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum.
Pasverskyn: Chinatown deur Ronelda Kamfer
2019-11-28In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.
Hoop is nie skryfbestand* nie
2019-11-21“Maar dis so maklik
om te los en misluk,
uit te vee, te wis”
The sad fact is beautiful, trauma is just like fire, and giving regret the once-over
2019-11-20“You’re mine, love, but
you belong to another, and as a man
you belong to the world.”
Husse in ’n memorieboks
2019-11-13“Hoe sien so ’n hus dan nou daar uit?
Kan hul krap of spoeg of byt?”
You did not take her Honour
2019-11-12“She walks with her head
Higher than yours.
She carries no shame.”
