Fiksie
Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.
Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.
If you would like to submit your writing, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published stories.
- The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Desperate Housewife"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Desperate Housewife"Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Petrus"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Petrus"Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "17 tuindwerge"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "17 tuindwerge"Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "’n Hart van swart"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "’n Hart van swart"Gran Theft Auto
2013-04-16Renée du Toit vertel ’n verhaal van ’n ouma se perspektief op ’n videogame
Om te kan smul (en daaroor te skryf)
2013-04-16 Rentia vra: as ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet? Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf.Etikette op my reistas
2013-04-16 Een van ons eerste stories vir ons fiksie-kompetisie Reisende skrywers, geskryf deur Magda Janse van Rensburg... afdraaipaadjies in Provence
2013-04-16Op die smalste afdraaipaadjies tussen die wingerde deur wag daar soms die grootste verrassings, soos die aantreklike Fransman op sy cheval blanc (wit perd) wat ons ewe galant vaarwel toewuif met sy beret ... Magda Janse van Rensburg vertel van Provence.
'n Sitrus-somer
2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf vir ons Fiksie-kompetisie oor 'n vakansie in Suid-ItaliëFiksie-kompetisie: Reisende skrywers
2013-04-10Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.
