Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.
If you would like to submit your writing, please read the following:
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet offers no compensation for published stories.
The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Willem de Vries2013-01-15"’n Mens kon jou aande lank omkyk na hul bewegings in daardie eenvoudige vertrek, ’n plek waar hulle saam ’n droom aan die maak was."
2012-11-21Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
Alida Eloff2012-10-18Alida Eloff, een van die naaswenners in die Nuwe Stories kortverhaalwedstryd, het hierdie verhaaltjie spesiaal vir LitNet geskryf. Haar hoofkarakter, Stevie Trollip, is besonder bang vir vlieg ...
Carla Kargaard2012-10-18Carla Kargaard het twee verhale geskryf wat in die Nuwe Stories kortverhaalbundel opgeneem is. Hier is 'n splinternuwe storie, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.
Marius F Ackermann2012-10-16"Ben Botha se bloed pomp vanaand blouer as gewoonlik. Oor minder as twintig minute draf sy span op die veld, en hy is nog nie eens naby die stadion nie. ’n Seisoenkaartjie verseker wel jou plek in die Bulkraal, maar vir parkering moet ’n man maar self kop stamp."
Lezandra Thiart2012-10-04Lezandra Thiart skryf is een van die skrywers wat in Nuwe Stories opgeneem is. Hier is haar kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.
Wilken Calitz2012-09-26Wilken Calitz se kort-kortverhaal in opdrag van LitNet. Wilken is een van die skrywers wat opgeneem is in Nuwe Stories, 'n bundel kortverhale deur skrywers onder 30.
Armand Fourie2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Armand Fourie se verhaal "Roof".
Henali Kuit2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Henali Kuit se verhaal "Die einde".
Charl Bezuidenhout2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Charl Bezuidenhout se verhaal "Bloed en rose".
Christina van Deventer2012-09-19LitNet het die skrywers in die Nuwe Stories-kortverhaalbundel gevra om 'n blitsfiksieverhaal te skryf waarin hulle self as karakters figureer. Hier is Christina van Deventer se verhaal "Gister".
Etienne van Heerden, Isobel Dixon2012-08-23Poison Karoo was written out of concern and dismay at the proposals for hydraulic fracking in the Karoo. It is a work of fiction, written as if commercial hydraulic fracking has already begun in the Karoo.