Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Izak de Vries

Gerdus Senekal, Izak de Vries 2013-02-08 Izak de Vries gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Nanette van Rooyen

Gerdus Senekal, Nanette van Rooyen 2013-02-05 Nanette van Rooyen gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

’n Ope brief aan my psigiater oor my vermeende kettieprobleem

Jannie Pretorius 2013-01-30 Jannie Pretorius het moontlik 'n probleem. Dis nie spekskiet nie, dis 'n kettieprobleem.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: PJ Haasbroek

Gerdus Senekal, PJ Haasbroek 2013-01-29 PJ Haasbroek gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Jeanette Ferreira

Gerdus Senekal, Jeanette Ferreira 2013-01-29 Jeanette Ferreira gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Harry Kalmer

Gerdus Senekal, Harry Kalmer 2013-01-29 Harry Kalmer gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners

2013-01-29 Gerdus Senekal gesels met van Afrikaans se mees gevestigde kortverhaalskrywers; deels as bondige bestekopname van die kortverhaalkuns en deels om aspirant-skrywers se kreatiewe denke bietjie vonk te gee.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Helena Gunter

Gerdus Senekal, Helena Gunter 2013-01-29 Helena Gunter gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers

Gerdus Senekal, Riana Scheepers 2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Op soek na 'n halwe sprokie

Willem de Vries 2013-01-15 "’n Mens kon jou aande lank omkyk na hul bewegings in daardie eenvoudige vertrek, ’n plek waar hulle saam ’n droom aan die maak was."

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

Vlieg

Alida Eloff 2012-10-18 Alida Eloff, een van die naaswenners in die Nuwe Stories kortverhaalwedstryd, het hierdie verhaaltjie spesiaal vir LitNet geskryf. Haar hoofkarakter, Stevie Trollip, is besonder bang vir vlieg ...

Dis Hazyview dié

Carla Kargaard 2012-10-18 Carla Kargaard het twee verhale geskryf wat in die Nuwe Stories kortverhaalbundel opgeneem is. Hier is 'n splinternuwe storie, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.

Pienk

Marius F Ackermann 2012-10-16 "Ben Botha se bloed pomp vanaand blouer as gewoonlik. Oor minder as twintig minute draf sy span op die veld, en hy is nog nie eens naby die stadion nie. ’n Seisoenkaartjie verseker wel jou plek in die Bulkraal, maar vir parkering moet ’n man maar self kop stamp."

Blind

Bibi Slippers 2012-10-10 Bibi Slippers se kort-kortverhaal, spesiaal in opdrag van LitNet geskryf.

Mevrou Boervrou, die toordokter

Trish Goosen 2012-10-10 Trish Goosen, een van die jong skrywers wat in Nuwe Stories opgeneem is, skryf 'n kort-kortverhaal spesiaal vir LitNet.

Nog ’n dag

Lezandra Thiart 2012-10-04 Lezandra Thiart skryf is een van die skrywers wat in Nuwe Stories opgeneem is. Hier is haar kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.

Voorskou

Constant van Graan 2012-10-04 Constant van Graan se kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.

Nagmaal

Wilken Calitz 2012-09-26 Wilken Calitz se kort-kortverhaal in opdrag van LitNet. Wilken is een van die skrywers wat opgeneem is in Nuwe Stories, 'n bundel kortverhale deur skrywers onder 30.

Een lewe

Philip Brand 2012-09-26 Philip Brand is een van die skrywers van Nuwe Stories.  Hier is die kort-kortverhaal wat ht spesiaal vir LitNet geskryf het.
Top