Notas, toetse en vraestelle

Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle

Pieta van Deventer Skole 2019-08-23

Pieta van Deventer het ’n wiskundevideo op LitNet gekyk en was geïnspireer om daaroor te skryf. Hier is ’n artikel gemik op onderwysers, leerders wat dors na meer kennis en op almal wat wil lees oor die fassinerende priemgetal.

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Lee-Ann West Skole 2019-08-14

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West trigonometrie-reëls vir graad elf-leerders.

Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe

Lee-Ann West Skole 2019-08-07

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West parallellogram-eienskappe vir graad tien-leerders.

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Lee-Ann West Skole 2019-07-24

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West faktorisering vir graad nege-leerders.

Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-06

Hier is ’n gratis eksamenvraestel om vir Rekeningkunde te oefen.

Graad 12: Visuele kunste, vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-04

Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Visuele kunste te oefen. 

Graad 12: Verbruikerstudies, vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-04

Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Verbruikerstudies te oefen. 

Graad 12: Fisika, vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-04

Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir graad 12 se Fisika voor te berei. 

Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-03

Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen. 

Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-06-03

Hier is ’n gratis graad 12-eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen. 

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Renika Stamrood Notas, toetse en vraestelle 2019-05-22

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie.

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Renika Stamrood Notas, toetse en vraestelle 2019-05-22

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Afrikaans Huistaal.

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Chemie) ‒ vraestel 2 en memorandum

Luize Kroukamp Notas, toetse en vraestelle 2019-05-16

Hier is ’n gratis oefenvraestel (vraestel 2) en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie) (Graad 10).

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Luize Kroukamp Notas, toetse en vraestelle 2019-05-16

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Luize Kroukamp Notas, toetse en vraestelle 2019-04-23

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-03-20

Behandel jy vanjaar Lien se lankstaanskoene in die skool en het jy hulp nodig om die boek beter te verstaan? Dewald Koen is tot die redding.

Graad 2: selfmerktoets vir wiskunde

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-01-17

Is jou kind in graad 2 en wonder jy wat alles vanjaar in die wiskundeklas vir haar voorlê? Hier is 'n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.

Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-01-17

Is jou kind in graad 1 en wonder jy wat hulle alles vanjaar in wiskunde sal moet baasraak? Hier is 'n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-11-08

Hier is nog ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid (vraestel 2).

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-11-08

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Top