Notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2020-03-31

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om op hoogte te bly van nuwe video’s wat gereeld opgelaai word.

Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2020-03-23

Spesiaal vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders: ’n Woordeboek-oefening en memo deur Henk Viljoen.

Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie

Gerda Oosthuysen Notas, toetse en vraestelle 2020-03-17

LitNet het vir Gerda Oosthuysen gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Liewer dood as uit die mode”. Laai die oefening en memo hier af.

Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie

Peet Du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-03-16

LitNet het vir Peet du Toit gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Die kalf is in die put”. Laai die oefening en memo hier af.

Wiskunde-oefenvrae en -antwoorde vir graad 4 tot 6: hulp vir leerders en onderwysers

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2020-03-12

LitNet het Lee-Ann West gevra om wiskunde-oefeninge en -antwoorde gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Dit reën katte en honde” op te stel. Laai die oefenvrae en die memo gratis hier af.

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan Notas, toetse en vraestelle 2020-03-04

Spesiaal vir graad 12’s wat hersiening doen of voorberei vir die eksamen: ’n hersieningsoefening en memorandum uit Martlie Jordaan se oefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen.

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2020-02-17

Is jy graad 4 en wil jy die eerste kwartaal se werk onder die knie kry? Laai hierdie vraestel gratis af. Die memo is ook daarby.

Malcolm Swan se diagnostiese toets vir desimale breuke (graad 8-standaard)

Amanda le Roux Notas, toetse en vraestelle 2020-02-13

Hierdie wiskundetoets kan deur onderwysers gebruik word om vas te stel wat hulle leerders se verstaan van wiskunde is, of deur leerders om self te kyk hoeveel hulle van wiskunde begryp. Die memo is ingesluit.

Algebraïese en transendentale getalle

Pieta van Deventer Skole 2020-01-15

"Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word."

Verstaan die struktuur van wiskunde

Pieta van Deventer Skole 2019-11-18

Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2019-11-15

Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af. 

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2019-11-14

Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af. 

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2019-11-07

Is jy in graad vier en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai ’n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af. 

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2019-11-06

Is jy in graad agt en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af. 

Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart

Lee-Ann West Notas, toetse en vraestelle 2019-10-30

Is jy graad 5 en skryf jy amper eksamen? Laai 'n Wiskunde-hersieningswerkkaart gratis hier af. Die memo is daarby.

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-24

Hier is gratis graad 11-eksamenvraestelle van 2018 om af te laai en vir die vak Afrikaans Huistaal te oefen. 

Matriekvraestelle, 2018: indeks

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-17

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's van 2018.

Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-17

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Huistaal.

Matriekvraestelle: Engels Huistaal (2018)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-17

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Engels Huistaal.

Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2019-10-17

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Wiskunde.

Top