Wiskunde: Graad 6-vraestel 1 en memo, derde kwartaal

  • 0

Prent: Canva

Is jy in graad 6 en praat almal skielik van goeie punte wat jy vir hoërskoolkeuring moet behaal? Leer jy in Wiskunde van driedimensionele vorms, en van huise se vooraansig of kantaansig? Alles het baie eenvoudiger gevoel toe jy jonger was, of hoe? Gelukkig kan jy Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum hier aflaai. Dit sal jou met jou Wiskunde help en alles sal sommer eenvoudig beter voel.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 2

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top