Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Oor Therion, Glen Hansard, Diana Krall, AC Newman en Donald Fagen

Kerneels Breytenbach 2012-10-31 "Dit is asof mens skielik in die hemel is. Donald Fagen het nou al vier solo-plate gemaak sedert die ontbinding van Steely Dan."

Wanneer die musiek te veel raak

Albert du Plessis 2012-10-31 "Jou ma se sielkundige sal vir jou sê jy ly aan depressie. O ja? En van wanneer af is ’n groenteboer se versugting na kreatiwiteit ’n simptoom van depressie?"

Lede van Zinkplaat vertel van 10 jaar se musiekmaak

Henry Cloete, Beer Adriaanse, Bertie Coetzee, Basson Laubscher, Beitel van der Merwe 2012-10-31 "Ek hoop mense onthou ons as ’n klomp ouens wat uit verskillende agtergronde bymekaar gekom het en musiek gemaak het vir die liefde van die saak, wat altyd ons eie ding gedoen het, teen die stroom geswem het, en ons bes probeer het om eerlik te wees in wat ons speel en sing."

Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity

Réney Warrington 2012-10-25 "Let’s look at what they’ve done for humanity. Sure, there will be self-promotion involved in all humanitarian projects, but good work still gets done."

Michael Jackson HIStory show - Lank leef die koning

Mischke le Cordeur 2012-10-25 "Ek en Michael Jackson (MJ soos ek hom noem) is ou vriende ek ken al sy liedjies ..." Mischke le Cordeur vertel hoekom jy jou kaartjies vir hierdie vertoning by die Kunstekaap moet koop terwyl daar nog kans is.

Kabaretmanie tref Stellenbosch

2012-10-25 By die Oude Libertas.

Gemeenskapsentrum norSA in Wellington: Waar jy jouself leer ken

Albert Maritz 2012-10-23 "Op die dag toe die sentrum geopen is, toe die eerste Mej norSA speech en die koor daarna hul lied sing, is daar nie ’n droë oog nie." Albert Maritz vertel van die gemeenskapsentrum norSA in Wellington.

Arvo Pärt on the Unisa menu this Sunday

Ina van Rooyen 2012-10-19 The well-known Akustika Chamber Singers, directed by Christo Burger, will perform in a very special concert with organ and piano in a programme of the Estonian composer, Arvo Pärt, in the beautiful Enoch Sontonga Hall at Unisa on Sunday 21 October at 15:00.

Oor Jeff Lynne, Kip Hanrahan, Koos Kombuis en John Cale

Kerneels Breytenbach 2012-10-18 "Wat hom nog altyd gered het, is die feit dat hy ‘n besonder goeie produksieleier is, en ‘n bo-gemiddelde komponis ..."

Doodgelukkig om te lewe (Morituri te Salutant!)

Albert du Plessis 2012-10-18 "my nuuskierige kleutervingers was loshande net-net stil genoeg om die draaitafel se naald in ’n plaat se groef te laat val toe hierdie doodsbesef op my neerdaal ..."

Ons sê baie-baie-dankie!

Chutney de Ridder 2012-10-18 "Sedertdien is ek groot dank verskuldig aan die internet in sy geheel, en spesifiek sy aangetroude neef, alom bekend as sosiale media."

Dividable Grand creating a buzz

Henry Cloete, David Vermeulen 2012-10-15 "Music has never been a competition for us, and shouldn't be for anyone. Our sound is our sound, and we don't try to be better or different, because it wouldn't be 'us'."

Alan Stephenson to conduct the JPO in his own "Concerto for two violins"

Ina van Rooyen 2012-10-12 Three local artists will take centre stage in the first concert of the new season of the Johannesburg Philharmonic Orchestra in the ZK Matthews Hall at Unisa on Sunday afternoon, 14 October 2012 at 15:00.

Aardklop: Pram-stoter-paradys

Louise Pieterse 2012-10-10 "Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."

Elke kind kry 'n platform op die Kunstekaap se verhoog - Riaan Visman vertel

Riaan Visman, Naomi Meyer 2012-10-10 "Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.

2012 Pendorings Foto's: 'n Gala-aand van wenners

Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer 2012-10-04 Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.

Knoppiesdoringstraat is ’n verrassende, hoogs aangename debuut

Chutney de Ridder 2012-09-27 "Dit gebeur selde dat ’n plaaslike groep homself bemark as een wat 'eerlike, organiese, akoestiese Afrikaanse folkmusiek' maak en dit presies is wat jy kry."

Is jy hier vir die musiek? (Of sit dit in jou klere?)

Albert du Plessis 2012-09-27 "Onwillekeurig, voor ek kan keer en per ongeluk glip die woord 'sell out' by my mond uit ..."

Tempest: Begin by die titel ...

Kerneels Breytenbach 2012-09-27 "Dink net: laat-loopbaan se tema, musiek kon vroeg-loopbaan gewees het …"

Mr Cat & The Jackal: 'I remember the first time people started taking off their shoes ...'

Henry Cloete, Gertjie Besselsen 2012-09-25 "We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally."
Top