Henry Cloete, Gerdus Oosthuyzen2013-02-18"Although the songs are quite diverse and eclectic there definitely is a coherence that forms over the whole album."
Charl du Plessis2013-02-15"Charl du Plessis is ’n talentvolle pianis uit eie reg. Hy is ook bekend daarvoor dat hy al 13 jaar lank Nataniël se begeleier is. Naomi Meyer het hom oor sy loopbaan uitgevra."
Henry Cloete, Mari Bosman2013-02-12"Ek het baie min respek vir deesdae se 'jy braai ek maak slaai'-nonsens. Ek waardeer musiek met ’n dieper betekenis – kunstenaars wat talent het en nie net ’n CD probeer maak nie. Ek mik om die Afrikaanse musiekbedryf liedjies te gee met betekenis, waarmee hul kan aanklank vind."
Henry Cloete, Albert du Plessis, Anton Goosen2013-02-08"Die Voëlvry-beweging het veral etlike jare later grootliks protes gedoen met ’n rock ’n roll-baadjie aan. Teen die tyd van die Zoid-generasie het sy, Jan Blohm, Gian Groen, Fokofpolisiekar et al dit volwaardig gedoen."
Henry Cloete2013-02-06"Frontman Anthony Kiedis seemed shyish in between songs, though certainly not during – when not clutching the mic, he was jumping about like someone who’d just discovered rock ‘n roll an hour before."
Réney Warrington2013-02-04"The differences are subtle. I had to listen to the album a few times to pick them up. The already full sound on the first album is even moodier now, more epic, more layered and slightly more heartbroken."
Gerdus Senekal, Wilken Calitz, Henry Cloete2013-01-28"[Etienne] Leroux was maar die kampvegter vir normale Afrikaners in vreemde plekke en situasies. Dit is waar ons somehow beland het met ons musiek en lirieke. Dit is ook waar ons wil wegdoen van bestaande goed af."
Henry Cloete, Bertie Coetzee2013-01-28"Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."
Annie Klopper2013-01-24"Ek kan nie sy oë agter die swart glas van sy donkerbril lees om te sien of hy ’n grap maak nie. Dis inderdaad besonder warm op Jeffreysbaai se strand vandag, en sekerlik die eerste keer dat ek ’n onderhoud met iemand voer terwyl ek op my maag in ’n bikini lê."
Henry Cloete2013-01-24"Ek het redelik ’n beter balans gevind deesdae, en alhoewel baie van my werk nie noodwendig blatant op ’n sosiale saak ’n soeklig plaas nie, is daar ander lesse wat geleer word. Lesse van kultuur, taal, filosofie, religie ensovoorts."
Ina van Rooyen2013-01-23Sir Roger Norrington, a leading light on the classical music scene for almost 50 years, will conduct the Zurich Chamber Orchestra with celebrated South African clarinetist Robert Pickup (living in Zurich) as soloist in Johannesburg, Pretoria, Durban, Stellenbosch and Cape Town as from next week, 27 January 2013.
Henry Cloete2013-01-22"Ek't geleer dat as mens in ’n band wil speel moet dit almal in die band se eerste prioriteit wees en dat ’n mens nie boere in Nelspruit met ys gooi nie."
Henry Cloete, Adriaan Brand, Les Javan2013-01-17"In hierdie opsig is die treffendste aspek van my werk – vir my – om te sien hoe mense blom en ontwikkel wanneer hulle hul eie kultuur- en identiteitsouteurskap op die verhoog uitvoer, en dawerende applous daarvoor ontvang."
Henry Cloete, Floris Groenewald2013-01-16"Mens leef tog nie net in een bui nie. En net so moet jou musiek ook seker ’n verskeidenheid probeer vertolk? Meestal is daar nie regtig ’n kwessie van balans nie."
Chrizane Geldenhuys, David Kramer2013-01-14Geen video kan wys wat die YouTube-sensasie Johannes Coetzee werklik met 'n blikkitaar en teelepel kan uitvoer nie. Die aalwyntapper van Herbertsdale is een van die talentvolle kunstenaars wat tans saam met David Kramer en die Kalahari Karoo Blues by die Baxter-teater in Kaapstad optree.
Chrizane Geldenhuys2013-01-09Daar was nie eintlik 'n rivier op die Savannah-plaas buite Wellington nie, maar (en ek laat myself hierdie een cliché toe) RTR 2012/2013 het gerock.