Musiek
KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.
KlankKas is your gig guide and music fix.
RAMfest groter as ooit tevore
2013-02-25 “Dis moeilik om die line-up te kies, want Suid-Afrika het nie ’n groot verskeidenheid goeie kunstenaars om van te kies nie.” En dis juis dié nuwe baadjie wat die fees wil aantrek, deur jonger kunstenaars van verskillende genres ’n kans te gee.2Pianists beloof 'n onvergeetlike ervaring by die US Woordfees
2013-02-25 "Feesgangers kan uitsien na ’n kragtige tweeklavier-uitvoering deur die TwoPianists-duo, Nina Schumann en Luis Magalhães. Die konsert vind plaas in die Endlersaal op Saterdag 2 Maart om 20h00."Daar’s ’n Nartjie in jou Sosatie*
2013-02-22 "Maar ons hoef nie te ver en te lank in die verlede te gaan soek vir voorbeelde van funksionele anargistiese gemeenskappe nie. Suid-Afrika se Abahlali baseMjondolo is ’n 'shack dwellers movement' met ’n invloedryke gevolg wat partypolitiek verwerp en verkiesings boikot."[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie
2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."
