Ina van Rooyen2013-08-15The Unisa Music Foundation lunch hour concert series continues this month with two concerts on the Muckleneuk Campus in Pretoria.
Gerdus Senekal2013-08-14"Tussendeur die rondslentery van verhoog tot verhoog sien ek hoe die Bewilderbeeste die diverse musikale aanbieding van Koos Kombuis tot Zakes Bantwini en Mi Casa terdeë geniet. Werklik ’n plek vir 'elke kleur en geur', soos vriend Dane sê."
Henry Cloete2013-08-13"Ek is moeg daarvoor om vir almal te cater en ek het besluit om net te doen wat ek wil doen en musiek te skryf en maak wat my gelukkig maak ..."
Chrizane Geldenhuys2013-08-053rd World Spectator and 2012 Sanlam Sing 'it winner, Adam Jerrett, chats to LitNet about the brand new Once More, With Feeling music video.
Willem Pelser, Naomi Meyer2013-07-31"Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."
Danila Liebenberg2013-07-31"Skakerings van Skepping is Zorada Temmingh se orrelimprovisasies op 'n geestelike tema. Danila Liebenberg het onlangs hierdie musiekgeleentheid deur die Stellenbosse orrelis bygewoon. Hier is haar indrukke."
2013-07-29“Vir die oueres gaan dit ‘n jol wees, vir jongeres ‘n goeie leerskool oor ‘n groep wat die wêreld se musiek vir altyd verander het”. So het resensent Ilza Roggeband Ses Snare in Yellow Submarine in die SPAT Feeskoerant tydens Aardklop 2012 beskryf.
Ina van Rooyen2013-07-29The Unisa Music Foundation is proud to announce that the First Unisa International Flute and Clarinet Competition is scheduled to take place from 2 to 15 February 2014.
2013-07-26The Unisa Music Foundation is proud to announce that the First Unisa International Flute and Clarinet Competition is scheduled to take place from 2 to 15 February 2014.
Koos Kombuis, Stef Bos2013-07-26Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."
Ina van Rooyen2013-07-24The Italian pianist Silvia Belfiore has a special infinity for New Music. She will perform a special programme focussing on music by African composers on Sunday 28 July at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall at Unisa.
Albert Maritz2013-07-24"Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2013-07-24Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek.
2013-07-24Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk.
Danila Liebenberg2013-07-23“Gitswart en glinsterend swart het Romanz en Nianell op die verhoog gestap met die aanvang van ’n Duisend drome ten tye van die Vryfees in die Callie Human-sentrum by die Universiteit van die Vrystaat.”
Henry Cloete2013-07-23"Hierdie songs is my gunstelinge van wat ek oor die afgelope tien jaar geskryf het – dit is so te sê ’n biografie van daardie tien jaar."
2013-07-22Petronel Malan, die bekroonde Suid-Afrikaanse pianis wat reeds geruime tyd ‘n hoogs susksevolle internasionale konsertloopbaan handhaaf, sal op Sondag 4 Augustus haar eerste buiging maak by die Hugo Konsertreeks in Kaapstad.
Naomi Meyer2013-07-19Verskietende ster is Stefan Enslin se debuutroman by Naledi en is onlangs by die Vryfees bekendgestel. Naomi Meyer het die boekbekendstelling op 17 Julie 2013 in Somerset-Wes bygewoon.