Universiteitseminaar | University Seminar
Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution.
Comments on the Revised Language Policy for Higher Education, 2017
2018-03-22"The policy should be mindful of what is realistically possible in the light of the available capacity at higher education institutions so that the policy does not fail from the outset in achieving its aims."
The challenge of language in post-apartheid South Africa
2018-03-22"Literacy in the indigenous African languages is, needless to say, crucial. For, without literacy in the languages of the masses, science and technology cannot be culturally owned by Africans. Africans will remain mere consumers, incapable of creating competitive goods, services and value-additions in this era of globalisation."
Die sin van taalregtelitigasie as onderdeel van taalaktivisme
2018-03-07"Maar ons het ook gesien dat vir ’n taalregte-aktivistiese beweging om suksesvol te kan wees, daar ’n behoorlike wetlike wegspringplek moet bestaan. Dit is nie vir my duidelik of ons oor ’n voldoende regsbasis beskik om taalregte op te eis wat aan openbare instellings gekoppel kan word nie."
By die viering van die US se honderdste bestaansjaar: Ope brief aan Jannie Marais van Coetzenburg
2018-02-21"Oom Jannie, jy het toe besluit om ’n honderdduisend pond (’n aardige bedraggie destyds, moet ek sê) in jou testament na te laat vir die ideaal van ’n Afrikaanse universiteit op Stellenbosch, jou geboortedorp, want jou moedertaal het sy nis diep binne-in jou ruim hart gehad. Oom Jannie, jy sal seker vandag in die skamele asse van jou graf omdraai as jy sou moes sien wat besig is om hier te gebeur."
Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?
2018-01-25"Hierdie beweging sal wel moet uitgaan van die jonger Afrikaanse gemeenskap. Die ouer gemeenskap is te besmet deur die geskiedenis en hulle sal moet terugstaan."
University language debate: AfriForum and Another v University of the Free State
2018-01-11"In a passage written in Afrikaans, Froneman expressed doubt about the effectiveness of the applicants’ conduct and, noting the diverse history of Afrikaans, called on young people to lead a 'Derde Taalbeweging' (Third Language Movement) for an inclusive Afrikaans stripped of racial and other prejudices."
Wat gaan op universiteitskampusse gebeur?
2018-01-10"Ten einde die studentewoelinge na waarde te skat is die regte vraag nie wat gaan in die nuwe jaar aan op kampusse nie, maar waarom was 2017 so ’n feitlik doodstil jaar vergeleke met 2015 en 2016? Waar dinge wel oorvleuel, is in die antwoord: dat dit sal afhang van die EFF – en hierdie willewragtigs van die Suid-Afrikaanse politiek is nie bekend vir hul rasionaliteit, voorspelbaarheid of ekonomiese insig nie."
The advent of fee-free education and the future of universities in South Africa
2018-01-09"It has been long coming that as a country we follow in the footsteps of countries like Zimbabwe, Germany, Cuba and Libya, which provide free education. We can find the money, whether through belt-tightening, fighting corruption and illicit siphoning of funds from the country, and/or through increasing corporate tax."
As by fire – the end of the South African university by Jonathan Jansen: book review
2018-01-09"Many news reports, blogs and scholarly articles have been written about 'the hashtag movements', but As by fire is the first comprehensive, systematic attempt at analysing the reflections on the movements from the perspectives of the leaders of those universities most closely involved."
“The problem with decolonisation”: Jonathan Jansen seminar
2017-11-30"The tools that you use are as important as the problems we are trying to solve. And if you use the wrong conceptual apparatus for making sense of problems like racism, like decoloniality, then, of course, I think you will be less effective than if you, for example, use critical race theory."
US-persvrystelling: Taalbeleid van 2016
2017-11-22“Ek kom tot die slotsom dat die Universiteit Stellenbosch (US) besluit het dat die Taalbeleid wat hy in 2016 aanvaar het die beste is om sy veelvuldige doeleindes van die voorkoming van uitsluiting, die bevordering van meertaligheid, die versekering van integrasie en die beskerming van Afrikaans te bereik."
Persvrystelling: Gelyke Kanse teken appèl aan teen hofbeslissing wat US-taalbeleid ondersteun
2017-11-10"Na oorweging van die 180-bladsy-uitspraak van regters Dan Dlodlo en Kate Savage, is Gelyke Kanse van mening dat die uitspraak in verskeie opsigte wesenlik gebrekkig is."
If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans
2017-10-19"British colonialism has been by far the most brutal and destructive national-scale force in South Africa’s history. And the University of Cape Town has played its role as engine for the dissemination of supremacist ideas and practices, emblematised by the statue of Cecil John Rhodes whose machine guns were so effective in the wars of subjugation he instigated and financed."
Internasionale betrokkenheid by Afrikaans neem toe
2017-09-27"Met die bou van brûe tussen die Weste en Afrika bly wen Afrikaans aan relevansie vir Suid-Afrikaanse én buitelandse universiteite. Die rol wat dit speel in die Suid-Afrikaanse taallandskap kring uit oor landsgrense heen."
Musiek en dekolonisering: Mareli Stolp gesels met Etienne Viviers
2017-09-14"Die tyd sal waarskynlik kom dat die argument gemaak word dat Westerse kunsmusiek nie in Suid-Afrika gespeel behoort te word nie, omdat dit verteenwoordigend van kolonialisme is."
Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken
2017-08-17"Die storie oor Afrikaans by Maties gaan darem al lank aan. En dis kompleks. Die Open Stellenbosch- (OS-) veldtog het dit skouspelagtig gemaak, gemoedere gaande gehad en mense gedwing om op hul voete te dink. Dis nou alles weg."
14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch
2017-08-14"Vir Heunis is dit duidelik dat die nuwe beleid, wat Engels onomwonde as die voertaal van die universiteit stel, daargestel is om Open Stellenbosch te plesier." Izak de Vries lewer verslag oor die eerste dag van die hofaansoek oor die taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat in die hooggeregshof in Kaapstad aangehoor word.
A vision for Afrikaans
2017-06-01"I am excited by the many strong voices that are currently speaking up in Kaaps. Listening to Kaaps in a film such as Noem my skollie or in an excellent play like Kristalvlakte by Amy Jephta, one is struck by the absurdity of dismissing Kaaps as little more than a 'jokey language'."
’n Visie vir Afrikaans
2017-05-23"As prestasie en uitnemendheid die kenmerk van Afrikaans bly, sal dit nie misgekyk word nie. Belangrik is egter dat hierdie uitnemendheid met groter oorgawe as ooit vantevore gedeel moet word met landgenote vir wie Afrikaans dikwels ’n geslote boek bly."
Waarheen met Afrikaans?
2017-05-17"Meertaligheid in ’n meertalige land soos Suid-Afrika is dus geen luukse nie, maar ’n voorvereiste vir ware demokrasie en inklusiewe ontwikkeling. Ons behoort almal minstens drie tale te kan praat."