Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
LitNet Akademies-resensie-essay: Wat nou, Suid-Afrika? deur Theuns Eloff
2016-06-14"Wat taal betref, is die universele probleem dat baie ouers, asook politici en amptenare, die rol wat moedertaal speel in die kognitiewe ontwikkeling van kinders ontken. Deur die oorgang na Engels te vroeg en onbegeleid te maak, verwoes ons kinders se vermoë om werklik te kan leer en verstaan."
Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?
2016-06-14"Die wetsontwerp maak voorsiening vir die onteiening van eienaarskap teen vergoeding en nadat ‘n billike proses gevolg is. Dit bepaal nêrens dat persone summier uit hulle huise gesit kan word ... sonder ‘n hofbevel nie."
An Anglo thinks about Afrikaans
2016-06-09"We have so far failed as a nation to give meaning and respect to the constitutional recognition of our multilingual heritage."
How to kill a language
2016-06-07"Afrikaans, one of the youngest languages in the world, will be extinct in less than a century from now."
Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria
2016-06-03"Kwessies soos taal, kulturele ruimtes en kurrikulum by die UP moet dus onderhandel word eerder as dat ’n meerderheidsgroep eenvoudig hul wense op ’n minderheid afdwing."
The pen is mightier than the gun
2016-06-03"As daar niks is op skoolvlak is wat kinders prikkel nie, gaan bendes vir hulle ‘n gun gee in die plek van die pen."
Ont-taling
2016-05-31"Nóú is die laaste kans om die drywers en medewerkers van onttaling te stop, anders gaan ons nageslag eendag in argiewe lees van die eens-bestaande Afrikaanse gemeenskap … as onttaaldes."
Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes
2016-05-30"Internasionale ervaring dui daarop dat universiteite ware meertaligheid kan handhaaf – maar slegs indien die situasie goed bestuur word."
Boekbespreking: My reis met Ingrid Winterbach en Vlakwater
2016-05-30"Winterbach neem jou as leser ... op reis deur tyd, ingrypende wêreldgebeure, religie, Westerse sowel as Oosterse filosofie, kunsbewegings, kunswerke, letterkunde, films en musiek na ongewone plekke en bestemmings."
Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch
2016-05-23"Geen universiteit kan in reaksie op afdreiging en uit vrees vir geweld belangrike besluite neem oor byvoorbeeld die inhoud van sy taalbeleid nie, en sulke oorwegings behoort hoegenaamd nie die besluitnemingsproses te bepaal of beïnvloed nie."
’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp
2016-05-19"Die staatsvoogdyskapmodel beteken nie – soos soveel mense vrees – dat die staat sekere kategorieë eiendom op ’n indirekte manier mag verkry (of selfs nasionaliseer) sonder om vergoeding daarvoor te betaal nie."
Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?
2016-05-19"Die eerste nodige stap is om die vertrouensbreuk wat tussen die Bestuur en verskeie belangegroepe binne en buite die universiteit ontstaan het, reg te stel."
Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy
2016-05-17"We welcome the decision of the Stellenbosch University Council at its meeting of 9 May 2016 to take the lead with the language policy that the university wishes to apply in future."
LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy
2016-05-17"Kyk jy dieper as die skedel, vind jy die mens; ondersoek jy verskynsels soos vigs, regstellende aksie of geweldsmisdade, is daar altyd 'n ondergrond waarteen jy dit as 't ware moet 'lees' en begryp, en kyk jy dieper as die oppervlak van hierdie roman, vind jy weggesteekte lae betenisse."
Sekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se kabel?
2016-05-11"Hoe ook al, tussen die sekurokrate en Malema is ons nou op ’n baie, baie ongemaklike plek. Die “bedreiging” waarteen die sekurokrate so waarsku, het vlees en bloed gekry."
LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen
2016-05-11"Méér as inligting word hier meegedeel, meer as insig in ‘n komplekse en durende sosiale en literêre verskynsel. As leser voel ‘n mens dat jy deur Jansen se respekvolle en menslike benadering ook deurgaans opgevoed en gestig word."
Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development
2016-05-09"In the above, the interdependence between me, the writer, and you, the reader; between Kropotkin and Darwin; between Fourie and Ramose; and so between different human populations and the primacy of humane, ethical and equitable relations is thus the only discernible law of nature according to ubuntu and African philosophy."
Enkele perspektiewe op waardigheidsdoding (eutanasie)
2016-05-05"Psigiese pyn en lyding as ‘n faktor in die toepassing van eutanasie tree tans meer dikwels op die voorgrond."
AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap
2016-05-04"Dit is 'n skrynende ironie dat die bestaansruimte vir die enigste Afrikataal wat in die 20ste eeu volle universiteitstatus bereik het en as 'n waardige wetenskapstaal in die akademie gebruik (kan) word, beduidend inkrimp."
