Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Kunsverwydering by die UK: Marianne de Jong gee haar mening
2016-05-03"Dit tref my al lankal dat die korporatiewe universiteit en 'transformasie' sulke goeie bedmaats is. Trouens, hulle het saam-saam, soos ‘n akteursegpaar, op die Suid-Afrikaanse akademiese toneel verskyn."
US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk
2016-04-29"Die holistiese omgewing moet in gedagte gehou word om werklik ‘n strategiese, eties verantwoorde besluit te kan neem."
The removal of art at UCT: interview with Sharlene Khan
2016-04-28"Having come out of apartheid and decades of censorship, as a society we are incredibly wary of any kind of censorship, particularly if it comes from institutions. As we should be. But in almost every case where white South African visual artists have screamed 'censorship' I’ve struggled to locate institutional/governmental censorship ..."
The removal of art at UCT: interview with Zamansele Nsele
2016-04-28"Acquiring new artworks and curating desirable images and objects is the easy part. The hard part is changing the inner workings of the actual institution, not just the look of the institution."
The removal of art at UCT: interview with Wamuwi Mbao
2016-04-26"One way to decolonise objects in a meaningful way is to let go of the Ozymandian idea that art has to last in one form, for all time, in order to have meaning or force. After fire, new things grow."
US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie
2016-04-25"Engels word hiermee die nuwe taal van uitsluiting by die US, iets wat verreikende opvoedkundige, sosio-ekonomiese en kulturele gevolge kan inhou."
US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen
2016-04-24"Die oorwoë indruk is dat die konsep-taalbeleid tot gevolg sal hê dat Afrikaans so vroeg as aanstaande jaar as onderrigtaal aan die US kan verdwyn ..."
Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief
2016-04-21Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick het hul steun verleen aan die veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te behou.
Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan
2016-04-21"Afrikaans is nie meer die taal van die wit elite nie. Bruin mense gaan dus sentraal binne hierdie debat staan en vir hulself praat."
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
2016-04-20"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
2016-04-19"Watter student sal ’n eerlike antwoord gee as hy of sy weet die dosent se grootste begeerte is om parallelmediumklasse te vermy?"
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
2016-04-16"Die koue, harde, vir baie alumni skynbaar amper onverstaanbare werklikheid van die huidige studentekorps op Stellenbosch, is dat dié groep wat Afrikaans kan verstaan, asook die groep wat Afrikaans as onderrigtaal verkies, jaar na jaar kleiner word."
LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach
2016-04-06"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."
Waardigheidsdoding (Eutanasie)
2016-03-31"Wat sou die kenmerke van die proses wees as ‘n basis vir ‘n goeie/waardige dood?"
LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp
2016-03-31"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."
Die Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy kolle verander?
2016-03-31"Maar behoort ons verandering deur hierdie politieke lens te kyk? Die NWW-lens wat ek nou gaan beskryf sê nee – dit is te beperkend."
Binne die skool, buite die kurrikulum, vind jy jou doksa
2016-03-22Diegene wat gelukkig genoeg is om na die KKNK te gaan, moet beslis probeer bespreek vir twee toneelstukke. Die eerste is Die einde, en die tweede is Vyf: ’n dokumentêr. Lees hoekom.
“Met bier en bloed en dans en trom”
2016-03-22"Ons geslag, ons wat laat gebore is, ons wat alle vertroue in kollektiewe aksies verloor het, ons moet eers terugkeer na die grot. Ons moet in die modder gaan krap saam met ons medegevangenes, vuurvliegies volg, die skaduspel beskou, en al dieper teen die rotswand vas staar."
LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë deur Pieter Duvenage
2016-03-22"Intellektuele dekolonisering in Suid-Afrika behels dat die plaaslike denker erns met die plaaslike konteks maak en met behulp van idees wat, om welke rede ook al, plaaslik relevant is, daarna streef om ’n vrye en regverdige Suid-Afrika te bevorder – ongeag die plek van oorsprong van die idees wat plaaslik ingespan word."
Meertaligheid: Bruegel se twee apies
2016-03-18"Taal is nie die begin en die einde van ontwikkeling nie, maar ons kan ook nie daarsonder ontwikkel nie. Hoe duur is dit om nié in meertaligheid te belê nie?"
