Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
2016-04-16"Die koue, harde, vir baie alumni skynbaar amper onverstaanbare werklikheid van die huidige studentekorps op Stellenbosch, is dat dié groep wat Afrikaans kan verstaan, asook die groep wat Afrikaans as onderrigtaal verkies, jaar na jaar kleiner word."
LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach
2016-04-06"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."
Waardigheidsdoding (Eutanasie)
2016-03-31"Wat sou die kenmerke van die proses wees as ‘n basis vir ‘n goeie/waardige dood?"
LitNet Akademies-resensie-essay: Oorsee deur Tertius Kapp
2016-03-31"Oorsee slaag daarin om op ’n speelse manier die absurditeite van bestaande hiërargieë te bevraagteken en sodoende kontroversiële onderwerpe te ondersoek."
Die Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy kolle verander?
2016-03-31"Maar behoort ons verandering deur hierdie politieke lens te kyk? Die NWW-lens wat ek nou gaan beskryf sê nee – dit is te beperkend."
Binne die skool, buite die kurrikulum, vind jy jou doksa
2016-03-22Diegene wat gelukkig genoeg is om na die KKNK te gaan, moet beslis probeer bespreek vir twee toneelstukke. Die eerste is Die einde, en die tweede is Vyf: ’n dokumentêr. Lees hoekom.
“Met bier en bloed en dans en trom”
2016-03-22"Ons geslag, ons wat laat gebore is, ons wat alle vertroue in kollektiewe aksies verloor het, ons moet eers terugkeer na die grot. Ons moet in die modder gaan krap saam met ons medegevangenes, vuurvliegies volg, die skaduspel beskou, en al dieper teen die rotswand vas staar."
LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë deur Pieter Duvenage
2016-03-22"Intellektuele dekolonisering in Suid-Afrika behels dat die plaaslike denker erns met die plaaslike konteks maak en met behulp van idees wat, om welke rede ook al, plaaslik relevant is, daarna streef om ’n vrye en regverdige Suid-Afrika te bevorder – ongeag die plek van oorsprong van die idees wat plaaslik ingespan word."
Meertaligheid: Bruegel se twee apies
2016-03-18"Taal is nie die begin en die einde van ontwikkeling nie, maar ons kan ook nie daarsonder ontwikkel nie. Hoe duur is dit om nié in meertaligheid te belê nie?"
Student protests and books to protest by
2016-03-14"Student grievances have been the subject of some of the best post-apartheid novels. These are not books that appeared briefly in print, sold a few hundred copies and disappeared without trace. They have been prescribed for school and university, reprinted many times, and translated into different languages."
Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot
2016-03-14"Die nuwe taalbeleid is ’n duidelike voetval voor die eenpartydominante politiek van die dag. Akademiese outonomie en ’n klem op goeie opvoeding en navorsing moes hier almal tweede viool speel."
LitNet Akademies-resensie-essay: A History of South African Literature deur Jerzy Koch
2016-03-09"A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th–19th centuries is ’n belangrike toevoeging tot die literêre kritiek rondom die Afrikaanse letterkunde. Dit bring ook vir Afrikaanse letterkundiges nuwe inligting en perspektiewe na vore ..."
US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
2016-03-08"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."
Misdirected anger towards Afrikaans
2016-03-04"Why is there such lethargy and dithering on the commitment to the effective recognition and implementation of multilingual policy, especially with regard to the indigenous languages of South Africa? Why do these languages not play a central role in society in general and education in particular?"
My taal is my lewe
2016-03-04"Waar is die gemene deler? Kan ons nie konsentreer op dit wat ons gelyk maak, dit wat ons een maak nie?"
Uit die argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2016-03-03Uit LitNet se argief: "Human & Rousseau Uitgewers is vandeesmaand 50 jaar oud. Om iets van die firma se oorsprong te verstaan, is dit nodig om meer as 50 jaar in die verlede terug te flits, na 1956."
Is Turkye 'n oorlogsone?
2016-03-02Die Russe en die Duitsers bly dié somer vir die eerste keer weg van Turkye. Dit is daarom die beste tyd nog om te kom kuier, skryf André-Pierre du Plessis uit Istanboel.
Perspektiewe op ’n postkoloniale Suid-Afrika en die Afrikaanse universiteit
2016-03-01"Universiteite was om demografiese en sosio-ekonomiese redes by verstek bestem om die lokus van hierdie ingrypende ontwrigting te wees."
Ope brief aan die rektor van die Universiteit van Pretoria
2016-02-26"Maar Professor, deur Afrikaanse studente uit te sluit kan u tog nie hoop om die woedende uitgeslotenes tegemoet te kom nie?"
Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange
2016-02-23Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.
