Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Sosiohidrologie: menslike interaksie en waterstelsels
2024-05-27"Hidrologie is die studie van die beweging en verspreiding van water. Sosiohidrologie fokus op die komplekse verhouding tussen menslike interaksie en waterstelsels. Beide sosiohidrologie en hidrososiale teorie, wat albei uit hidrologie ontwikkel het, kry erkenning op grond van die klem wat geplaas word op die rol van sosiale faktore in fisiese prosesse."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud rondom The near north
2024-05-16Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Rick de Villiers en Ivan Vladislavić oor The near north, Ivan Vladislavić se mees onlangse boek.
The Z factor in KZN and the elections
2024-05-15"Not only does Zuma challenge the ANC politically, but he also claims its heritage."
South Africa: The triumph of capitalism in a country too big to fail
2024-05-15"Thirty years of democracy has eased the strained relations between the races of the apartheid years. There is a spontaneity, humour and verve in public life, in the shops and eateries, which is very refreshing to any outside visitor."
Black Economic Empowerment vis-à-vis Sustainable Development Goals: a (mainly) water and sanitation perspective
2024-05-14"Even the water sector reform after the political transition of 1994 has largely stuck to the direct municipal WSS delivery model from the apartheid era. A major difference, though, is that post-apartheid municipalities took on responsibility for service delivery in areas that had never been as well connected and managed as the previous white-only areas. This still hinders the bridging of these gaps."
Is Die Burger die nuwe Son?
2024-05-14"Gegewe die stryd wat koerante vandag het om lesers te behou, is dit seker nie onbillik om te vra of ’n vorm van populisme nie dalk noodsaaklik is nie. Maar dan ’n etiese populisme. Of sal dit ’n oksimoron wees?"
Die vierde Suid-Afrikaanse kinderboekfees: ’n oorsig
2024-05-09"Ja, Darryl het ’n smorgasbord van skrywers en stories op hierdie trein gekry."
The diary of an election year: The junction of desperation
2024-05-03"It is easy in South African politics to blame Zuma, the preterit king of the superfluous, while failing to understand that the fundamental root of our current problems is extreme inequality."
Waiting for water
2024-05-02"I don’t have the answers or pretend that any of this is easy. Nor will I accept that the ANC inherited an immaculate country in 1994. There was a lot to address – many vast inequalities and systems which were already corrupt and unjust. But it is now 30 years later and there is no denying the fact that we should be much further along ..."
Gewaarwordinge van die eerste verkiesingsdag, 27 April 1994
2024-05-02"Ek onthou dat daardie dag ’n koue en triestige dag in die Kaap was, maar dit het niemand teruggehou om hul kruisies te gaan trek nie."
Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika
2024-04-29"’n Lewe volgens Psalm 112 beteken om in die wêreld te wees; om genadig en barmhartig teenoor ander te wees; om aan die lyding en ellende van die hulpeloses te help dra; om te stry vir menswaardigheid en geregtigheid; om dáár te wees vir die ander. Godsdiens is méér as net dogmas, rites en eredienste."
Africanis albus herbesoek: reaksie op die Afrikaner Verklaring
2024-04-25"Dat ons maaksels op hierdie kontinent is, kan nie ontken word nie, maar ons kan gerus skepties wees oor die funksie van aanspraak op hierdie Afrika-identiteit. Alle verbeelde ('imagined') gemeenskappe het ’n sterk verbeelde geskiedenis nodig."
The Israel-Gaza war – war or genocide?
2024-04-16"The word 'intent' is of paramount importance here."
Spermskenkergeboortes: deursigtigheid versus vertroulikheid
2024-04-11"Die debat rondom openbaarmaking teenoor nie-openbaarmaking van mediese geskiedenisse aan nageslagte wat met behulp van spermskenkerinseminasie gebore word, is ’n komplekse en veelfasettige kwessie, met belangrike verbandhoudende etiese, sielkundige en wetlike implikasies."
Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel
2024-04-09"Wanneer die sisteem waarin jy jou bevind, ten spyte van ’n progressiewe grondwet, ook die onvermoë en gebrekkige politieke wil toon om daadwerklik die sosio-ekonomiese omstandighede van mense aan te spreek, kan mense nie blameer word as hulle hul plek in die 'nuwe' Suid-Afrika bevraagteken nie."
Die simfonie van silikon: Die impak van kunsmatige intelligensie (KI) op musiek
2024-04-09"Wie besit die kopiereg?"
Hoe lyk die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die verkiesing?
2024-04-09"Met ’n algemene verkiesing op hande weeg vrae oor ekonomiese en politieke vooruitsigte nietemin swaar op die gemoed van baie mense. In Suid-Afrika is hierdie twee verweef."
Onafhanklike Wes-Kaap: Politieke uitdagings en alternatiewe
2024-03-25"Aangesien Wes-Kaapse onafhanklikheid in Afrika nagestreef word, is dit insiggewend dat die eiesoortige politieke geskiedenis en konteks van selfbeskikking deur sesessie in postkoloniale Afrika bekyk moet word. Anders as byvoorbeeld Europa, waarvan die grense al heelwat gewysig is, is hedendaagse Afrika uiters behoudend wat hierdie verskynsel betref."
Moer toe met die wolk saam
2024-03-18"Jy is die groot data. Wat jy met jou rekenaar, slimfoon en ander slimtoestelle doen, is die tafel waarop KI se feesmaal gedek word. Jy is geld werd."
Wes-Kaapse onafhanklikheid: ’n bondige blik op die regsinstrumente
2024-03-07"Verskeie rolspelers is tans besig om aan die kwessie van Wes-Kaapse onafhanklikheid prominensie te gee. Dit is te verstane gegee die verval en wanregering in die res van die land, wat grootliks onder ANC-beheer is op alle vlakke van regering."
