Visueel

Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019

Menán van Heerden, Izak de Vries Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-12-04

Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November 2019 in Bellville plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras.

Video: Stellenbosch-bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2019-12-04

Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld is op Dinsdag 19 November 2019 in die Stellenbosch Hotel bekendgestel. Naomi Bruwer het ’n video van sy gesprek met Etienne Bloemhof geneem. 

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Kaaps-Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-21

In hierdie video gesels Ria Olivier, programbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, met professor Frank Hendricks oor Kaaps-Afrikaans.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Die geskiedenis van Arabiese Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-21

Kyk hier na 'n video deur die Afrikaanse Taalraad oor die geskiedenis van Arabiese Afrikaans.

Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-13

Kyk hier na 'n video van ’n onlangse ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan. 

Video: Daniel Hugo in gesprek met Cas Wepener oor Die Slaghuis

Remona Voges Skrywersonderhoude 2019-11-05

Daniel Hugo het onlangs met Cas Wepener oor sy nuutste roman, Die Slaghuis, gesels. Remona Voges was daar om die geleentheid af te neem.

Skrywershuis se dak behoorlik natgemaak

Theo Kemp Boeke en skrywers 2019-10-30

"Paulet Huis in Somerset-Oos, wat aan wyle Jakes Gerwel behoort het, is Saterdagaand, 14 September, amptelik as skrywershuis geopen."

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video van paneelbespreking oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans

LitNet NeerlandiNet 2019-10-10

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Kyk Philip du Plessis se video rondom ’n paneelbesprekings oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans.

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Eben Venter, Valda Jansen en Pieter Odendaal

LitNet NeerlandiNet 2019-10-02

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het onlangs tot 'n einde geloop. Kyk Philip du Plessis se video van die fees hier, waar Eben Venter en ander deelnemers oor die fees gesels.

YouTube-onderhoud: ’n besoek aan die Arendsvlei-stel

Menán van Heerden, Cliffordene Norton kykNET Portaal 2019-10-01

Dit is onlangs bevestig dat die Afrikaanse telenovela Arendsvlei vir ’n tweede seisoen hernu is. Menán van Heerden en Cliffordene Norton het die Arendsvlei-stel by Atlantic Studios in Milnerton (Kaapstad) besoek. Menán het ’n video-onderhoud met Theltom Masimila, die skrywer en vervaardiger, gevoer.

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard

LitNet NeerlandiNet 2019-10-01

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis deel sy video's met LitNet. In hierdie video praat Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die fees.

Video’s: Vyf aktuele gesprekke tydens die 2019 Open Book Festival

Cliffordene Norton, Gys Loubser LitNetKanaal op YouTube 2019-09-19

Hoe voel dit om in jou bekende grootvader se skaduwee te leef (soos Wilhelm Verwoerd en Ndileka Mandela)? Kan mense genees word deur stories (met Jitsvinger)? Watter gevare moet joernaliste oorleef om die waarheid te ontdek (met Foeta Krige: The SABC8; Caryn Dolley: The Enforcers: Inside Cape Town’s deadly nightclub battles en Pieter-Louis Myburgh: Gangster State)? Hoe beïnvloed korrupsie die mense op grondvlak (Bosasa-skandaal)?

Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September 2019 in Kaapstad plaasgevind. Verskeie aktuele gesprekke het tydens die fees plaasgevind. Kyk hier vyf van hierdie gesprekke.

Winterfoto-kompetisie – Johan Kotze is die wenner!

LitNet Fotokompetisies 2019-09-11

Johan Kotze se foto is aangewys as algehele wenner van LitNet se Winterfoto-kompetisie. Kyk hier hoe lyk sy foto.

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Uit ’n ander hoek"-video

LitNet Visueel 2019-09-11

Spioene, kuberkrakers en dies meer vorm deel van hierdie opwindende outeurs se rolverdeling. Jonathan Amid in gesprek met: Peter Church, Carina Diedericks-Hugo, Jo Nel en André Krüger. As jy die Elgin Grabouw-krimifees misgeloop het, kyk hier na nog 'n video deur Naomi Bruwer van een van die gespreksgeleenthede.

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Wie steun die speurders?"-video

LitNet Visueel 2019-09-11

Nie eens Benny Griessel werk alleen nie. Dié outeurs span die net wyer as net die speurder. Jonathan Amid in gesprek met: Jeanette Stals, Andrew Brown, Sally Andrew en Deon Meyer. Kyk nog 'n video deur Naomi Bruwer van die Elgin Grabouw-krimifees.

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Misdaad se sagter kant"-video

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-05

Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners. Ilzak de Vries in gesprek met: Sally Andrew, Martin Steyn, André Krüger en Rudie van Rensburg. Kyk die video deur Naomi Bruwer.

Winterfoto-kompetisie: Philip Hattingh se inskrywing

Philip Hattingh Fotokompetisies 2019-09-05

Kyk hier hoe lyk Philip Hattingh se inskrywing vir die Winterfoto-kompetisie. 

Winterfoto-kompetisie: Anske van Niekerk se inskrywing

Anske Van Niekerk Fotokompetisies 2019-09-05

Kyk hier na Anske van Niekerk se inskrywing vir LitNet se winterfoto-kompetisie.

Winterfoto-kompetisie: Johan Kotze se inskrywing

Johan Kotze Fotokompetisies 2019-09-05

Kyk hier hoe lyk Johan Kotzé se inskrywing vir LitNet se Winterfoto-kompetisie. 

Winterfoto-kompetisie: Trisa Hugo se inskrywing

Trisa Hugo Fotokompetisies 2019-08-23

Kyk hier hoe lyk Trisa Hugo se inskrywing vir ons winterfoto-kompetisie. 

Top