Visueel

Winterfoto-kompetisie: Louise van Eeden se inskrywing

Louise Van Eeden Fotokompetisies 2019-08-20

Kyk hier hoe lyk Louise van Eeden se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

Winterfoto-kompetisie: René Bohnen se inskrywing

René Bohnen Fotokompetisies 2019-08-19

Sien hier hoe lyk René Bohnen se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

Winterfoto-kompetisie: Antoinette Olivier se inskrywing

Antoinette Olivier Fotokompetisies 2019-08-19

Kyk hier hoe lyk Antoinette Olivier se inskrywing vir die winterfoto-skryfkompetisie.

NALN-video: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur JC Steyn

LitNet Visueel 2019-08-19

Hier is video’s van die onlangse boekbekendstelling van Verset en opbou deur JC Steyn by NALN in Bloemfontein.

Tuin van Digters 2019: Programbekendstelling

LitNet Feeste 2019-08-14

Die Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, word op Vrydag 13 en Saterdag 14 September 2019 vir die agtste keer by die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington aangebied. Lees die program hier. 

Winterfoto-kompetisie: Annelize Cloete se inskrywing

Annelize Cloete Fotokompetisies 2019-08-07

Kyk hier na Annelize Cloete se inskrywing vir LitNet se Suid-Afrikaanse winterfoto's-kompetisie. 

Winterfoto-kompetisie: Linda Willers se inskrywing

Linda Willers Fotokompetisies 2019-08-07

Kyk hier na Linda Willers se inskrywing vir LitNet se Suid-Afrikaanse winterfoto's-kompetisie. 

Wilma Stockenström: portrette deur Henk Serfontein

Henk Serfontein Visueel 2019-08-07

Wilma Stockenström verjaar op 7 Augustus. Die visuele kunstenaar, Henk Serfontein, het van sy minder bekende portrette van haar met LitNet gedeel. 

 

Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling

Remona Voges kykNET Portaal 2019-08-02

Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.

Jitsvinger wens LitNet geluk met nuwe YouTube-intekenaars

Jitsvinger Visueel 2019-08-01

Wat's aan die gang op LitNet se YouTube-kanaal? Kyk hier! Jitsvinger sê ook geluk.

Kompetisie: Suid-Afrikaanse winterfoto's

LitNet Visueel 2019-07-25

Wil jy jou winterfoto's met LitNet deel? Die kompetisie open op 26 Julie en eindig om middernag op 20 Augustus. Jy kan 'n boekpakkie en R1000 wen!

LitNet op TV: Wat is 'n taal?

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2015-11-06

Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen,  Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.

Top