kykNET Portaal

KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek
2020-04-07Vir die volgende 13 weke, vanaf Dinsdag 7 April om 21:00, bring KN Pandemie akkurate nuus en feite oor die virus op kykNET DStv-kanaal 144.
Komedie op sy beste dié winter op kykNET
2020-03-25Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.
kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access
2020-03-02DStv-kanaal 148 sal vanaf 9 Maart bekendstaan as kykNET Lekker, waar reedsbestaande kykNET-inhoud op die DStv Access-pakket beskikbaar sal wees.
Groot oes SAFTA-benoemings vir kykNET
2020-02-18Die benoemings vir vanjaar se SAFTA’s (South African Film & Television Awards) is vroeër vandag bekend gemaak en kykNET skitter in bykans al die kategorieë met ’n reuse totaal van 68 benoemings.
Casper en kie is terug ná ’n dekade op kykNET
2020-02-17Ná meer as ’n dekade is komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas Oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144.
Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!
2020-02-11Inskrywings vir die kortfilm-kompetisie, bestaande werke en draaiboeksoek is nóú amptelik oop!
Die 10de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners!
2020-02-11Die 10de kykNET Fiëstas het op Sondag 9 Februarie plaasgevind. Lees hier wie die wenners is!
Fotogalery: kykNET Fiëstas is tien jaar jonk
2020-02-10Die 10de kykNET Fiëstas is Sondag 9 Februarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied. Tydens dié glansgeleentheid is die beste werk van die afgelope feesjaar met toekennings vereer.
Casper is deel van die 10de kykNET Fiëstas
2020-02-04Kykers kan op Sondag 9 Februarie om 20:00 op kykNET DStv-kanaal 144 inskakel om te sien wie met die gesogte kykNET Fiëstas-toekennings wegstap.
Hoekom soek boer ’n vrou?
2020-01-10"En ek wonder voort: Hoekom soek boer nie eerder antwoorde op vrae soos wat beurtkrag aan sy boerdery gaan maak nie?"
Boer kry sy pasmaat ná "Boer soek ’n vrou"-brief
2020-01-09"Nou is al sy Boer soek ’n vrou-planne van die baan en al die moontlike hoopvolles se hand in die as geslaan."
Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop
2019-12-18Kan jy vir een maand op ’n plaas oorleef? Skryf in vir kykNET se nuwe realiteitsprogram, Plaasjapie, en bewys dat jy ’n boer is wat ’n plan kan maak.
Fiëstas: 'n dekade word in 2020 gevier
2019-12-02Hier is die benoemings vir die 10de kykNET Fiësta-toekennings!
Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis
2019-11-28Remona Voges het met die aantreklike Boer Theunis van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié avontuurlustige boer.
Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian
2019-11-21Remona Voges het met die omstrede Boer Damian van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié nederige boer met die lied in sy hart.
Boer soek 'n vrou: leer ken vir Boer Graham
2019-11-14Boer Graham van Boer soek 'n vrou is nie so streng soos meeste mense dink nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier.
Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie
2019-11-07Boer Hentie van Boer soek 'n vrou het met Remona Voges gesels.
Boer soek 'n vrou: Wie is Boer Willem?
2019-11-07Boer Willem van Boer soek 'n vrou kan nie sonder sy draadtang oor die weg kom nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier.
Filmresensie: Racheltjie de Beer
2019-10-25"Moenie hierdie resensie lees nie. Stop dit. Ek is ernstig. Gaan kyk net die film."
YouTube-onderhoud: ’n besoek aan die Arendsvlei-stel
2019-10-01Dit is onlangs bevestig dat die Afrikaanse telenovela Arendsvlei vir ’n tweede seisoen hernu is. Menán van Heerden en Cliffordene Norton het die Arendsvlei-stel by Atlantic Studios in Milnerton (Kaapstad) besoek. Menán het ’n video-onderhoud met Theltom Masimila, die skrywer en vervaardiger, gevoer.
