kykNET Portaal

Quentin Krog, Ballade vir 'n enkeling-regisseur: "Die filmbedryf is ’n heel ander soort dier"

Henry Cloete Film 2015-08-04

"Terugskouend sou ek waarskynlik gehou het van dit waarvan elke regisseur in die wêreld sou hou met hul afgehandelde produkte (behalwe miskien Stanley Kubrick), en dis meer tyd."

Op die stel van Op die Spel

Marike van der Watt kykNET Portaal 2015-07-29

"Marike van der Watt was die wenner van die tweede episode van kykNET se nuwe speletjiesprogram Op die Spel. Sy vertel vir die LitNet-lesers van haar ondervindinge agter die skerms."

Spelling is nie kinderspeletjies nie

Gerhard van Huyssteen, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-07-24

Skryf ek die woord los of vas? "Maklik! Skryf ʼn hutsteken (#) voor die woord en skryf dan alles vas! #maklikereël."

Onderhoud: Musikant Schalk van der Merwe oor die Republiek van Zoid Afrika

Schalk D van der Merwe, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-07-13

"Die Republiek van Zoid Afrika was 'n absolute fees om deel van te wees. TV is maar 'n langdurige affêre, maar dit was ‘n voorreg gewees – die legendariese gaste (bly kyk, mense, daar is legendes op pad) saam met wie ek die geleentheid gekry het om te speel was ‘n hoogtepunt."

Beer Adriaanse oor Buurtwag: "Ons benadering was om net toneel vir toneel ons alles te gee"

Henry Cloete TV 2015-07-07

Met Buurtwag was die risiko in groot rooi letters in kontrakte dikker as my voorarm uitgespel en dit het telkemale gevoel asof enigiets wat skeefloop, direk sou lei tot die dood, die tronk of kreatiewe ballingskap.

kykNET & kie loods nuwe sepie

LitNet kykNET Portaal 2015-07-02

Die opwindende nuwe sepie, Suidooster, bring die talente van top Suid-Afrikaanse sterre bymekaar, terwyl dit ook vir plaaslike akteurs en tegnici ʼn waardevolle platform sal bied om hulle talente ten toon te stel. 

Corné van Rooyen gesels oor Hollywood in my huis

Henry Cloete Film 2015-06-30

"Die groot ding vir my as ’n filmmaker is dat my werk ’n unieke persoonlikheid en stem moet hê – of dit nou ’n drama, riller of ’n romcom is."

Die wenner van kykNET se eerste Koekedoor-reeks

Johan du Preez, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-06-05

'n Noord-Kapenaar dra die kroon as bobaasbakker van dié realiteitsprogram.

TWEE: "Ons gaan nou gooi – dis tyd"

Henry Cloete Musiek 2015-05-13

"Op die ou end wil ’n mens eerlikheid behou, maar jy wil ook geen mense vervreem nie. So om hardegat te wees en mense te vervreem om ’n kleiner nismark gelukkig te hou, is beslis nie die beste besigheidsbesluit nie. So ons moet nog daaroor dink en kyk hoe ons dit gaan benader."

Onderhoud: Coenie de Villiers oor 'n Ander wêreld

Coenie de Villiers, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-05-08

"Dis onderwerpe wat so effe aweregs is, maar wat  my interesseer. Ons vang vis saam met die oorblywende handlynvissers van die  Weskus, ry langafstand saam met trokdrywers, bly saam met boemelaars en  bergies, bring nagte saam met noodwerkers deur."

Springbokstories op kykNET

Philip Rossouw, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-04-20

"Die  program is in 'n baie ligte luim en van die staaltjies wat uitkom is  skreeusnaaks, so al hou jy nie van rugby nie, gaan jy nog steeds lekker saam  lag."

Top