Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Raai wat het julle byrie College of Magic gemis!
2024-11-13"Voorie show begin’t, het ek ’n opportunity gekry ommie college te toer. Dis ’n twie-storie-gebou met klaskamers, ’n studio, een of twie klein teaterkamers designed vi training, ’n paa kantore en ’n magic shop! Ek’t gelee’rat ’n paa Suid-Afrikaanse comedians soes Riaad Moosa, Conrad Kock (aka Chester Missing) en Stuart Taylor is oek College of Magic alumni wat hulle comedy careers byrie college begin’t."
My brilliant divorce: ’n teaterresensie
2024-11-13"Sy laat die gehoor skaterlag toe sy sê geskeide vroue hou ook van saans uitgaan – 'jy weet, in die donker, soos ander grootmense', maar 'ongelukkig het my man toesig oor al ons getroude vriende gekry met die egskeiding'."
Kunstekaap maak teater toeganklik vir plattelandse gemeenskappe
2024-11-12"Die plattelandse uitreikprogram is ’n belangrike deel daarvan om die misterie te ontbloot van waaroor teater gaan, wat dit vir mense kan beteken, hoe dit skoonheid in mense se lewens bring en hoe dit help om verlore waardigheid te herbou en te herstel wat veroorsaak is deur die vorige ongeregtighede toe teater eenvoudig nie vir ons mense toeganklik was nie."
Persverklaring: Honderde skoolleerlinge ervaar Artscape-teater op hul voorstoep
2024-11-12Die tegniese span het hulself oortref met ’n magiese wonderteater, ligte en klank uit die boonste rakke wat die kinders behoorlik na hul asem laat snak het. Sowat 1 000 leerlinge van verskillende skole in Mamre is meegesleur danksy uitstekende uitvoerings deur professionele kunstenaars.
Toorkombuis: Goud-in-die-mond – roomys vir die feestyd-blues
2024-11-12"Wees gewaarsku: Dis verslawend. Dis die soort roomys waarvan jy selfs diep in die winter bly droom."
Voces Cordis: ’n onderhoud met André van der Merwe
2024-11-11"In Suid-Afrika het ons wonderlike diversiteit met verskillende kultuurkomponente. Dit bring ’n opwinding wat aansteeklik is!" Lees wat André van der Merwe oor die Voces Cordis-koor vertel – en vind uit wanneer hulle laaste konsert vir die jaar plaasvind.
Persverklaring: Nuwe kurator van visuele kuns vir KKNK
2024-11-08Die bekroonde visuele kunstenaar en kurator Liza Grobler is die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns. In 2023 was sy die KKNK se feeskunstenaar en haar uitstalling, Inkommers, laatkommers & laatlammers, asook haar Droom-installasie in samewerking met die Oudtshoorn ReWOLusie, het aan haar die Kanna vir beste visuele kunsaanbieding besorg.
Persverklaring: Die Wasgoedlyn hou makietie met woorde en musiek by die Koelkamers in Paternoster
2024-11-06Kom geniet ’n naweek met woorde en musiek by die Koelkamers op Paternoster van 15 tot 17 November 2024: met musiekkonserte deur Anton Goosen, Koos Kombuis, Frazer en Deniel Barry, Churchil Naudé, Jolyn Phillips, Bacchus Nel, Riku en Jackie Lätti en ’n bloemlesing en boekgesprek met Marthie Momberg, Koos Kombuis, Riku Lätti en Churchil Naudé.
Persverklaring | Ian Roberts: Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms – kom vind uit by NALN
2024-11-06Kom kuier saam! Ian Roberts gesels oor sy outobiografie en maak musiek saam met Barry Steenkamp en Ruben Samuels op 16 November 2024 om 10:00 by NALN.
Madibaland @ Bookbedonnerd 2024: Geliefdes, kom laat ons lees
2024-11-06"Lank lewe die saliges, dié wat lees, die Bookbedonnerd-familie, want aan hulle behoort die biblioteeksaal op Richmond en die verbeelde Melkweg besaai met verse en stories."
Intimiteit op Afrikaanse TV skuif grense
2024-11-04"Intieme tonele en sekstonele is slegs toneelspel, maar dit is die hele produksiespan se werk om dit eg te vertoon. Die onus om dit so gemaklik moontlik te maak vir die hele span rus op die skouers van die intimiteitskoördineerder."
Die sepiewêreld is armer sonder Danie Odendaal
2024-11-01"Danie het presies verstaan hoe om die regte akteur vir ’n rol te kry, praatbare, gemaklike, dikwels spitsvondige dialoog vir daardie akteur te skryf (of te laat skryf), en die karakters deurgrondelik deel van die volkskultuur te maak. Afrikaanse televisie sou soveel armer gewees het sonder Sewende laan."
Persverklaring: Uitnodiging om Kersgeskenke aan kinders in die Oos-Kaap te skenk
2024-10-30Aangesien hierdie leerders uit geïsoleerde omgewings kom met beperkte toegang tot die kunste, bring die Jakes Gerwel Stigting, in samewerking met die Suidoosterfees, ook kinderopvoerings na die skole en bied vakansieprogramme aan met woordspeletjies, kospakkies, gesigverf en meer.
Persverklaring: Christia Visser stel opvolg van "Die deur" bekend: "Ek sien jou"
2024-10-30"Die deur" het met sy vrystelling groot opslae gemaak, maar Christia het nog nie die volle storie vertel nie. Sy vertel nou die res van die storie in haar nuwe enkelsnit, "Ek sien jou". Luister dit nou op die platform van jou keuse.
Persverklaring: Wie weet waar die Willelinge woon?
2024-10-29FilosofieKafee, 1 November 2024, by die ATKV-Bôrdienghuis Teater, Breytenbach Sentrum, Wellington.
The island returns to New Brighton
2024-10-29"Antigone’s speech is always a sad moment, and King Creon’s cruelty a stark reminder that rulers need to have limits to their powers."
Persverklaring: Woordtrofees-wenners 2024
2024-10-29Die wenners van die 2024 Woordtrofees is op 28 Oktober tydens ’n toekenningsgeleentheid by die Nooitgedacht-wynlandgoed bekroon. Benewens die topboekverkopers by die EasyEquities Skrywersfees in die genres fiksie, poësie, niefiksie en leefstyl, is ’n aantal spesiale pryse toegeken, onder andere die nuwe Martie Retief Meiring-toekenning, die In verbondenheid-toekenning asook die WOW-trofees vir skool en opvoeder van die jaar.
Persverklaring – Kunsuitstalling: ’n Versameling afgediende muses open 6 November 2024 in Pretoria
2024-10-28Die amptelike opening van ’n Versameling afgediende muses, ’n kunsuitstalling met werke deur Bastiaan van Stenis en Ruhan Janse van Vuuren en saamgestel deur Jan van der Merwe, vind plaas op Woensdag 6 November 2024 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria.
Persverklaring: Saturnus verhelder Taalmonument
2024-10-28Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Sterrekykpiekniek op Paarlberg op Saterdag 2 November 2024. Dit beloof om ’n feestelike aand in die beeldskone omgewing te wees; boonop is ’n pragtige sonsondergang en ’n gratis besoek aan die ikoniese beeldhouwerk ingesluit, én is die aand ten bate van ’n goeie saak.
Uitnodiging: Blink gedigte – toonsettings deur Chris du Plessis | Ampie Teater, Wellington, 2 November 2024
2024-10-28Blink gedigte – toonsettings deur Chris du Plessis vind op Saterdag 2 November om 19:00 plaas by die Ampie Teater, Breytenbach Sentrum, Wellington.
