Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank

Marli van Eeden, Frazer Barry, Diana Ferrus, Hermien de Vos Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."

Elders gesien: Ons is nie almal so nie?

Hettie Scholtz Elders gesien 2020-02-19

"By hierdie jaar se Toyota US Woordfees is daar ’n hele paar aanbiedings deur gevestigde, bekroonde bruin skrywers, sowel as van opwindende opkomende én nuwe stemme. Kom wys vir hulle ons wíl weet van mekaar se stories?"

Breek weg na die Suid-Afrikaanse Kaasfees oor die Vryheidsdag-langweek!

LitNet Feeste 2020-02-18

Feesgangers kan uitsien na ’n waarlik unieke ervaring van kaas en méér oor die Vryheidsdag-langnaweek van Saterdag 25 April tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch.

Blitsonderhoud met Alettie van den Heever oor die Adam Small-fees 2020

Remona Voges Feeste 2020-02-18

Remona Voges het met die skrywer, Alettie van den Heever, oor die Adam Small-fees wat van 21 tot 23 Februarie in Pniël plaasvind, gesels.

Ontdek proe-proe die kuns van landbou by die Toyota US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-18

Lees hier oor die interessante proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproe-reeks by die Toyota US Woordfees van Vrydag 6 Maart tot Sondag 15 Maart.

Toyota US Woordfees 2020: Dominique Botha oor Valsrivier op die verhoog

Melt Myburgh Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-18

“Elke skeppende poging is ’n soeke na water en soms maak ’n oog oop op ’n fontein, en miskien selfs ’n rivier.”

Toyota US Woordfees 2020: 'n onderhoud oor Die dinge van 'n kind

Remona Voges, Francois Toerien Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Marita se vertelstyl (waaraan ek getrou gebly het in my verwerking) is spitsvondig en uiters onderhoudend, daarom dat so ’n wye verskeidenheid gehoorlede ook die verhoogweergawe sal geniet."

Onderhoud met Ronelda S Kamfer oor Wit isse colour

Remona Voges, Ronelda Kamfer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Ras is ’n social construct, so ons moet probeer om dinge van meer as een perspective te kyk."

Persvrystelling: 21 Jaar later met Luna Paige

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Ek vier 21 jaar in ’n moeilike industrie en ek kan nie anders as om te dink aan my relevansie as kunstenaar in dié land nie."

Adam Small-fees 2020: program

Darryl David Feeste 2020-02-13

Die Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaas. Die program is saamgestel en aan LitNet verskaf deur Darryl David en aangebied in samewerking met die Pniël-museum.

Internationally acclaimed Moffie is a film about "hurt and shame"

Marli van Eeden, Oliver Hermanus Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-12

"The film is also an exploration of the SADF and its effect on a generation of white men who were fed an ideology of hate and fear."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

Naomi Meyer, Gerda Taljaard-Gilson Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"Vandaar die verhaaltitel 'Drakebloed', wat nie net verwys na ’n soort toksiese plant wat die hoofkarakter gebruik om haar planne ten uitvoer te bring nie, maar ook na die aard van al drie karakters."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Erla Diedericks

Naomi Meyer, Erla Diedericks Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"My kortverhaal handel oor ’n vrou wat vlug van haar gewelddadige man en ’n vervalle vakansieplaas in die Cederberg oorneem, waar sy deur ’n trop bobbejane geterroriseer word."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar

Naomi Meyer, Hendie Grobbelaar Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"Die tema van my verhaal, 'Moltrein', is bendegeweld en die impak daarvan op gesinne en veral jong kinders."

"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt

Cliffordene Norton, Dineke van der Walt Onderhoude 2020-02-07

"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."

Eldon van der Merwe van In Slavenhuis 39 opgewonde oor tweede speelvak by Woordfees

Marli van Eeden, Eldon van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-07

"Ons hoop dat die produksie nog na baie verhoë genooi sal word, juis omdat dit so baie kwessies rondom menswees aanspreek."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Anri Botha

Naomi Meyer, Anri Botha Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-05

"Dié kortverhaal ... het baie wyndrink ook gekos – en in die proses het daar ’n glas rooiwyn op my skootrekenaar uitgeval."

Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl

Cliffordene Norton, René van Zyl Skrywersonderhoude 2020-02-05

"Sommige mense kan soos skape gelei word om ’n charismatiese leier of ’n ideologie te glo wat teen die meeste mense se gesonde intellek indruis. Dit fassineer my."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Nellie Alberts

Naomi Meyer, Nellie Alberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-05

​"Die storie gaan oor twee Noord-Kaapse bruin kinders wat alleen per taxi van Calvinia na Vanrhynsdorp reis om vir hulle ouma te gaan kuier ..."

Casper is deel van die 10de kykNET Fiëstas

LitNet kykNET Portaal 2020-02-04

Kykers kan op Sondag 9 Februarie om 20:00 op kykNET DStv-kanaal 144 inskakel om te sien wie met die gesogte kykNET Fiëstas-toekennings wegstap.

Top