Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Suidoosterfees 2024: Speed politics for bewildered South Africans – an interview with Marianne Thamm
2024-04-18"My life is like a Netflix movie … How can I not share this."
Suidoosterfees 2024: Burger King Konsert van Hoop – ’n onderhoud met Anna Davel
2024-04-18"Die Suidoosterfees is ’n fees vir almal, en eerlikwaar, hierdie is so ’n heerlike potpourri van style en klanke om na uit te sien. Pop, klassiek, Afrikamusiek, ghoema, power ballads, Ierse musiek, Hongaars, so kan ek aangaan ..."
Suidoosterfees 2024: ’n Onderhoud met Reginald Hufkie en Herschelle Benjamin oor Op die kruin van Shôdeville
2024-04-18Herschelle Benjamin: "Kan mens familie of bloedlyne sny of laat gaan as dit jou nie meer ondersteun in jou aspirasies of lewe nie? Ek het nie ’n antwoord nie. Ek dink vir elkeen sal dit anders wees om dit binne hulself te ondersoek."
Suidoosterfees 2024: ’n Onderhoud met Miché C van Wyk oor Konsistorie: ’n kabaret
2024-04-17"Plattelandse kerksake is maar baie konserwatief, vol politiek en vreeslik sensitief vir verandering. Kabaret, daarenteen, is natuurlik in dié geval gevaarlik en skroom nie om ’n bietjie aan te vat en kommentaar te lewer nie. Die waarheid is ’n naarheid."
Persverklaring: Drie debuutwerke ryg elk ses KKNK Kanna-benoemings in
2024-04-15Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem. Die volledige lys benoemings is vandag vrygestel.
Press release: Love Life Festival in McGregor from 26 to 28 April 2024
2024-04-12This one-of-a-kind festival, curated by award-winning internationally acclaimed producer/engineer and LGBTQ+ activist, Christi van der Colff, promises to be a deconstructed celebration aimed at fostering genuine connections through the mediums of music, art, and film.
Persverklaring: Uitsoekdramas op Suidoosterfees se NATi Teaterfeesprogram
2024-04-12Teaterliefhebbers kan regskuif vir ’n onvergeetlike drama-aanbod by die 21ste Suidoosterfees wat vanjaar van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad aangebied word.
Persverklaring: Suidoosterfees se Onder ’n bloedrooi hemel ’n "kragveld van kreatiwiteit"
2024-04-09Onder ’n bloedrooi hemel, gebaseer op Annemarié van Niekerk se aangrypende memoir oor liefde en geweld in Suid-Afrika, is die fees se vlagskipdramaproduksie.
Persverklaring: Top-uitgewers by SOF Junior, Suidoosterfees se mini-kunstefees vir onnies, skoliere en ouers
2024-04-09SOF Junior, ’n mini-kunstefees vir skoliere, onderwysers en ouers, word van 22 tot 26 April 2024 by die Artscape-teatersentrum in Kaapstad aangebied, net voordat die hooffees afskop.
KKNK 2024: Patmos – ’n teaterresensie deur Ignus Rademeyer
2024-04-09"Bouwer se regie is meesterlik in sy vermoë om die grense tussen werklikheid en hallusinasie te vertroebel. Oomblikke van helderheid maak plek vir koorsagtige waansin, wat die gehoor laat wonder wat werklik is."
KKNK 2024: Goed wat wag om te gebeur
2024-04-08"Van belang is dat ons DNS kompleks is – daar is ongeveer drie miljard stukkies kode, of 1,5 gigagrepe inligting, in elke stukkie DNS in ons liggame. Kyk na die sterre en weet maar net, ons liggame bevat dalk meer stukkies inligting as wat daar sterre is."
KKNK 2024: Monsters
2024-04-08"Ons besef dat daardie kinders se komvandaan ’n belangrike deel was van hoe hulle so wreed kon wees."
KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan
2024-04-08"In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor."
KKNK 2024: Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024
2024-04-08"Hier staan Thamm op ’n openbare verhoog en sy klim met mening onder die regering en die lakeie van korrupsie in. Sy mag. Sy word toegelaat."
KKNK 2024: Patmos, ’n teaterresensie
2024-04-05"Is die bestuur van verhoudings nie ook soms soos die dophou van ’n gebeurtenishorison nie? Sê nou maar. Dalk gebeur iets aan die ander kant van ’n swartgat; dalk is die liefde iets wat weer kan ontstaan na die bloeddorstige einde van ’n vorige verhouding."
Press release: Heritage Travel Magazine: Mondig poetry contest at Suidoosterfees
2024-04-04Since Suidoosterfees is a festival for all and celebrating their 21st birthday, the Heritage Travel Magazine decided to include every household in the world from different nations, cultures and towns to give everyone the opportunity to be a part of it by joining in on this international poetry competition.
KKNK 2024-teaterresensie: Die stoele ontleed die absurditeit van belangrikheid eerlik
2024-04-04"Die stoele is ’n prominente prestasie en ’n stuk werk wat steeds resoneer met gehore vir sy insiggewende kommentaar op liefde, isolasie, kommunikasie, verlange en verspeelde kanse."
KKNK 2024: ’n Kuur vir elke kwaal was dié KKNK beslis
2024-04-02"Die 28ste KKNK op Oudtshoorn het die naweek ten einde geloop en dis asof die kurators diep gaan grawe het om in hierdie post-Covidtyd ’n ware smorgasbord van toneel, musiek, poësie, kuns en mimiek byeen te bring wat enige feesganger se wildste drome kon laat waar word."
KKNK 2024: an insider’s perspective on Lucky Pakkie
2024-03-28"I am one of the 12 commissioned artists for the Lucky Pakkie programme. This is a very fun initiative where artists are granted 15 minutes, unconventional space, 30 chairs and two sets of lights … and what they come up with is entirely up to them."
Persverklaring: Kry jou kuur by die KKNK op Oudtshoorn
2024-03-28Die 28ste KKNK is vandag halfpad en dié fees bied vanjaar 'n kuur vir elke kwaal aan feesgangers. In die teaters is daar ’n keuse van vitamien drama, musiekmoetie, dansdoepa en proesstroop met die Feesmark wat daagliks hope bied vir smulpape en markievrate.
