Leë nagte

Saartjie Botha Stemme | Voices | Amazwi 2021-08-03

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Saartjie Botha se Leë nagte vertolk Geon Nel die rol van ’n man wat bewus word van twee hawelose mense wat teenaan sy huis nes skrop. Nicole Holm is die regisseur.

Kon ek ook maar ’n hond gewees het?

Andrico Goosen Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-27

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Andrico Goosen se Kon ek ook maar ’n hond gewees het? met Ivan Abrahams, onder regie van Nicole Holm. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Goosen, Holm en Abrahams oor die stuk gesels.

Persverklaring: Hannes van Wyk se eenmanvertoning weer te sien

LitNet KKNK 2021-07-20

"Die immergewilde akteur en Kwêla-aanbieder Hannes van Wyk se eenmanvertoning Sê groete vir Ma, moontlik gemaak deur Spar, kan ook nou in die gemak van kykers se eie sitkamers geniet word."

Persverklaring: Teatergesprekke oor Samsa-masjien

LitNet KKNK 2021-07-20

Die KKNK nooi jou na twee teatergesprekke oor Samsa-masjien.

Weg

Carlo Daniels Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-20

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Carlo Daniels in sy monoloog Weg, waarvan die regie deur Andrew Buckland behartig is. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Daniels sy gedagtes oor die stuk deel.

Stemme

LitNet Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-13

Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees.

Verspring

Rafiek Mammon Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-13

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Tinarie van Wyk Loots se vertolking van Rafiek Mammon se Verspring, geregisseer deur Fred Abrahamse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en regisseur.

Samsa-masjien as hibriede film. ’n Resensie

Izak de Vries KKNK 2021-07-12

"In Samsa-masjien word die grens tussen toneelstuk, film en video-installasie egter bewustelik oorgesteek."

Persverklaring: Multi-bekroonde Samsa-masjien op film verewig

LitNet KKNK 2021-07-10

Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien is “terug op die planke” en teaterliefhebbers kan nou eksklusief dié multi-bekroonde produksie as verfilmde drama geniet as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees in 2021.

Persverklaring: Wenners van tweede Dramaweb SA-toneelspelkompetisie bekend

LitNet KKNK 2021-07-08

Aan talent is daar in Suid-Afrika geen tekort nie, en die jong akteurs wat aan vanjaar se Dramaweb SA-toneelspelkompetisie deelgeneem het, is ’n klinkende bewys daarvan!

Stemme: LitNet, Suidoosterfees, KKNK en NATi bring monoloë deur topteatermakers

LitNet Teater 2021-07-08

LitNet het dramaturge uitgenooi om monoloë vir die projek te skryf, waarna die Suidoosterfees en KKNK van die talentvolste akteurs en regissseurs aan boord gekry het om die monoloë op te voer en te verfilm. | LitNet invited playwrights to write monologues for the project, and Suidoosterfees and KKNK commissioned leading actors and directors to produce them.

Persverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend

LitNet KKNK 2021-06-29

Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie).

Persverklaring: Tweede KKNK virtuele kunsgalery open binnekort

LitNet KKNK 2021-06-25

"Ons is trots daarop om vir die tweede jaar ’n geleentheid vir kunsliefhebbers te skep om van regoor die wêreld en in die gemak van hul eie huis die fees se visuele kunsuitstalling te beleef."

Persverklaring: Eerste Afrikaanse COVID-19-digbundel bekendgestel

LitNet KKNK 2021-06-11

Maskers en mure is ’n bloemlesing gedigte wat spesifiek saamgestel is om hierdie tydperk in die wêreldgeskiedenis vas te vang. Gepubliseerde én onbekende digters kon werk voorlê.

Die KKNK pronk op die silwerdoek

Izak de Vries KKNK 2021-05-26

"’n Boer maak ’n plan en ’n kunstefees maak films – onder andere."

Press release: A once-off, live online reading of Neil Coppen’s work in development

LitNet KKNK 2021-05-26

DGC in partnership with VRTheatrical and the KKNK, in association with the Tsikanya-Chaka Centre and the Centre for Creative Arts-UKZN, present a professional, rehearsed reading of a new version of Shakespeare's epic tragedy, adapted and directed by Coppen, an internationally acclaimed writer, designer and director. The reading forms part of the further development of the piece. 

Persverklaring: KKNK 2021 – ’n fees van vermaak #ORALOOR

LitNet KKNK 2021-05-25

Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika dalk nog beet, maar die KKNK vier onverpoosd fees in 2021, met ’n ryk spyskaart van vermaak en projekte #oraloor!

Persverklaring: Oudtshoorn se reWOLusie kry nasionale voetspoor

LitNet KKNK 2021-04-28

Die hele Suid-Afrika kan nou deelneem, met meer komberse as ooit wat warmte kan gee aan behoeftiges in die koue wintermaande wat kom.

Marthinus Basson gereed om regisseurs se hande weer vuil te kry

Melt Myburgh, Marthinus Basson Onderhoude 2021-03-17

"Ons droom maar almal van op die vloer wees met ’n teks en spelers, en hierdie projek is ter voorbereiding van daardie dag wat ons weer iets kan doen, saam, vir ’n gehoor."

Persverklaring: KKNK | NATi Studio sit jou in die regisseurstoel

LitNet KKNK 2021-03-12

’n Regiekursus vir aspirant- en ervare regisseurs is die nuutste projek wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van stapel stuur.

Top