KKNK 2022: ’n onderhoud met Hugo Theart, artistieke direkteur van Kunste Onbeperk
2022-03-28"En dit is die fokus. ’n Viering van ’n terugkeer na in-persoon feeste. En ’n viering van die ongelooflike talent wat ons het."
KKNK 2022: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2022-03-28"Ek sien baie uit na die KKNK. My laaste optrede by ’n fees was die Woordfees van 2020. Kort daarna het die inperking begin. Ons skrywers en kunstenaars gaan soos hase wees wat uit hul gate losgelaat is!"
Persverklaring: KKNK2022 bied bekostigbare en gratis vermaak vir die hele gesin
2022-03-16Daar is gratis aktiwiteite wat aangebied word vanaf 10:00 tot 15:00 elke dag, met uitstaande kinderproduksies.
Persverklaring: Wat behels die KKNK 2022 se inentingsmandaat?
2022-03-08“Die KKNK volstaan by die toepassing van ’n inentingsmandaat ten goede van alle betrokkenes. Ons gee egter terselfdertyd die versekering dat oningeënte persone nié weggewys sal word nie, mits hulle aan die voorwaardes en bepalings voldoen soos vervat in die mandaat.”
Persverklaring: KKNK se feesprogram bekendgestel
2022-03-02Kaartjieverkope open op Donderdag 3 Maart, en verblyf is beskikbaar deur LekkeSlaap.
Wen, wen, wen met derde Dramaweb SA!
2022-02-17"Suid-Afrika se jong akteurs wat aan vanjaar se derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie gaan deelneem, moet veters vasmaak en hare agteroor kam, want die pryse vir 2022 se talentkompetisie gaan hul soos ’n stormwind tref!"
Inskrywings vir derde Dramaweb SA open
2022-02-17Suid-Afrika se jong akteurs wat hul talent wil slyp en landswyd teen hul eweknieë wil deelneem, kan binnekort vir die derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie inskryf.
KKNK vier in 2022 weer fees op Oudtshoorn
2022-01-31"Ons is baie opgewonde en staan gereed om feesgangers en kunstenaars van ver en wyd op Oudtshoorn te verwelkom en te vermaak. Soos oudergewoonte by alle byeenkomste gaan streng Covid-19-maatreëls toegepas word."
Gratis KKNK-vermaak in oorvloed om die nuwe jaar te vier
2022-01-17"Ons bied hope gratis inhoud wat feesgangers in die gemak van hul eie huise en op hul eie tyd kan geniet," vertel Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.
Persverklaring: Vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op VIA te sien
2021-11-28VIA is opgewonde om vir die eerste keer vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op die kanaal uit te saai.
21 nuwe tekste word vanjaar by Teksmark voorgelê
2021-11-15Belangstellendes kan Teksmark bywoon deur hul plek aanlyn te bespreek. Maar omdat spasie beperk is as gevolg van COVID-19-protokol wat streng gevolg word, sal die sessies ook regstreeks gestroom word.
Persverklaring: Klein Karoo Klassique is terug
2021-11-09Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek is terug en vind vanjaar op 27 en 28 November plaas.
Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA
2021-10-28Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.
Persverklaring: Kuier saam met Hannes van Wyk in Virtuele Absa Kuierkamer
2021-10-20Ses Koffietafelgesprekke deur die bekroonde aanbieder en akteur Hannes van Wyk, word in die Koffiewinkel van die Virtuele Absa Kuierkamer aangebied. Dié reeks vorm deel van die program vir vanjaar se digitale Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).
Persverklaring: Wysheid tot komedie deel van KKNK se Virtuele Absa Kuierkamer
2021-10-07Die program van die KKNK se heel eerste Virtuele Absa Kuierkamer gaan kykers van nou tot November met onderwerpe van wysheid tot komedie vermaak.
Persverklaring: Coenie en Deon bring spesiale Kerskonsert na Oudtshoorn
2021-09-21Coenie de Villiers en Deon Meyer het spesiaal vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn ’n vroeë Kerskonsert saamgestel om die Kersgety in te wy.
Persverklaring: Nou of nooit vir Dowwe Dolla-aanhangers
2021-09-21"Wokeness staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ’n hamper met Blitz & charcoal..."
Teenstemtweespraak
2021-09-16Op Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag sluit LitNet sy Stemme-projek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK af met Breyten se monoloog Teenstemtweespraak. Antoinette Kellermann is voor die kamera en Marthinus Basson is in die regisseurstoel.
Persverklaring: Geniet eksklusiewe musiekreeks in Virtuele Absa Kuierkamer
2021-09-16"’n Spesiale en eksklusiewe musiekreeks met Zolani Mahola, Jitsvinger en Native Young wag op musiekliefhebbers in die Virtuele Absa Kuierkamer, ’n eerste van sy soort."
Persverklaring: Absa loods virtuele Kuierkamer vir aanlyn KKNK
2021-09-16Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees vanaf September.