KKNK se Teksmark-vernuwing bekroon: ’n onderhoud met Hugo Theart
2018-03-28"Ons ding nou met nuwe tegnologie en vermaak mee wat nie voorheen so vrylik beskikbaar was nie. Ek dink teatergangers in 2018 soek eerlike werk."
KKNK 2018: Boekgesprekke
2018-03-23Hier is ’n lys van die gesprekke met skrywers oor hul jongste publikasies wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-oase plaasvind.
Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid
2018-01-25“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”
Many stories to tell: an interview with Kanna award-winning playwright
2017-07-18"Theatre holds great power in introducing the youth to stories – important stories. These stories being told on stage often trigger hidden stories within the youth that they are afraid to tell or explore."
Kiekies van die KKNK se Kannas 2017
2017-05-22"Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand (15 Mei) op die Nasdak oorhandig. Hier volg ’n aantal visuele indrukke van die aand, soos gesien deur Izak de Vries se lens."
Karoo Moose wen groot by KKNK Kannas
2017-05-17Die Kannas, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die KKNK beloon, is Maandagaand in Kaapstad oorhandig. Hier is vanjaar se wenners.
KKNK 2017: Die naakte waarheid
2017-05-04"Christiaan J de Swardt loer hóé aanvaarbaar naaktheid, seks, geweld en vooroordeel op die verhoog geword het."
KKNK 2017: Afrikaners in the time of Trump
2017-04-20"All of these productions were entertaining and professional, yet it was hard not to shake the feeling that we’d had these conversations many times before. In a world moving so quickly, it was troubling to see a cultural dialogue that was more of a comforting murmur."
Debuutproduksies ryg talle Kanna-benoemings in
2017-04-19Die benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017 is nou bekend. Hier is die volledige lys.
Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie
2017-03-17"Die maan val bewusteloos is die mees vernuwende kunsrekwisiete-verbeeldingsvlug ooit. Die mees volmaakte gevallestudie van ouderdom, verval, Alzheimers, liefde."
KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies
2017-03-17Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse. Hier is die program vir vanjaar se boekgesprekke by die KKNK.
Twee tuistes vir Uitkampteater by KKNK 2017
2017-03-13"Uitkampteater is vanjaar met die Fiëstas se Blou Stoel bekroon en was volgens die Fiëstapaneel verantwoordelik vir 'die mees opwindende teaterervaring van 2016'."
KKNK 2017: Volledige program hier beskikbaar
2016-11-28"Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef."
Sizwe Banzi is Dead neem voortou met vier KKNK Kanna-nominasies
2016-04-01Die Kanna-nominasies van die 22ste KKNK is aangekondig!
Volstoom vorentoe vir KKNK 2016
2016-02-25Die KKNK reageer op die nuus dat die Aardklop Nasionale Kunstefees gestaak word.
Verseker jou plek by die KKNK 2016: Verblyfopsies raak min
2016-01-22Die KKNK bied ’n wye spektrum vermaak, van klassieke teater en komedies, tot optredes deur van die land se grootste musieksterre.
ABSA KKNK 2015: Gesprekke met Freek Robinson
2015-03-31 "En dan is ons besonder dankbaar dat die openbare beskermer, Thuli Madonsela, ingewillig het om ons gas te wees op die Donderdag." Freek Robinson vertel waarna feesgangers kan uitsien.‘n Propvol program vir die 20ste Absa KKNK
2014-02-19 Die 20ste Absa KKNK vind plaas vanaf 29 Maart tot 5 April op Oudtshoorn.Die Absa KKNK wen Gewildste Fees
2014-02-19 Die Absa KKNK is gisteraand (13 Februarie) tydens die Fiësta-toekennings vir die tweede agtereenvolgende jaar as Gewildste Fees in Suid-Afrika gekroon.ABSA KKNK 2013: Kunstenaars
2013-03-29 Jou eenstop virtuele galery van uitstallings by vanjaar se ABSA KKNK.• Inligting oor al die uitstallings
• Virtuele kunsgalerye
• Aankoopvorms