Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Resensie: Toring van Jasmyn deur Derick van der Walt

Nadine Petrick Resensies 2020-02-21

"Die karakters praat duidelik nie bloot uit ’n reisgids of ’n internetartikel nie – Derick se persoonlike ervaringe en waarnemings sit lekker gemaklik en geloofwaardig in die teks."

Persvrystelling: Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer by The Book Lounge (13 Maart 2020)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-02-21

Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer stel op 13 Maart hul nuwe digbundels, Oolog en Chinatown, by The Book Lounge in Kaapstad bekend. Hulle sal voorlees en met Ryan Pedro gesels oor hul werk en lewe in Grahamstad.

Pasverskyn: Oolog deur Nathan Trantraal

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-02-12

Met sy kenmerkende narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.

Video: Launch of Yellow and confused by Ming-Cheau Lin

Ming-Cheau Lin, Sara-Jayne King LitNetKanaal op YouTube 2020-02-05

Ming-Cheau was interviewed by author and journalist Sara-Jayne King.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Louise Viljoen Seminare en essays 2020-02-03

“Van Heerden kry dit reg om van die belangrikste probleme wat Suid-Afrika en ook die groter wêreld konfronteer, aan te spreek in ’n verbeeldingryke fiksionele struktuur waarin oortuigende karakters mekaar opponeer, beïnvloed en bepaal.”

Wil Anker dan Acker wees?

Deborah Steinmair Seminare en essays 2020-01-31

"Karakters mag steel en plunder, maar tot hoe ’n mate mag skrywers dit doen?"

Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis

Hans Pienaar Seminare en essays 2020-01-30

"Vir my maak besinning oor die kwessie ’n ander dimensie oop: Is die Anker/Whyle/McCarthy-projek nie ’n bevestiging van die transkontinentale aard van ’n deurslaggewende periode van gewelddadige kolonialisering van mense wat as wit mense se minderes beskou is nie?"

Red Dog en die illusie van skande

SJ Naudé Seminare en essays 2020-01-29

"Is die slotsom dus nie soseer dat plaaslike skrywers te geredelik leen in hul tekste nie, maar dat plaaslike kommentators soms so blindelings beïndruk kan word deur ’n enkele opinie, bloot omdat dit in die Noordelike Halfrond uitgespreek word, dat dit hul eie gesonde oordeel lamlê?"

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Michiel Heyns Seminare en essays 2020-01-29

"In verlede week se Vrye Weekblad het daar uit die pen van Deborah Steinmair ’n nogal felle aanslag op Willem Anker se veelbekroonde roman Buys verskyn."

Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-01-29

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand.

Skrywersonderhoud: Irma Venter oor Sewe-en-veertig

Remona Voges, Irma Venter Skrywersonderhoude 2020-01-24

"Ek skryf boeke omdat ek graag vir mense bietjie ontvlugting wil bied van die alledaagse. Ek wil iemand vir ’n paar uur vermaak."

Resensie: Sushi en Shosholoza – Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan deur Erns Grundling

Nadine Petrick Resensies 2020-01-23

"Dis nostalgies en lieflik en presies wat die leser van die boek sou verwag."

Pasverskyn: Kyk na my deur Nataniël

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-01-22

Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

Persvrystelling – Rooiborsduif: Gesprekke oor Breytenbach

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-17

Jy word hartlik uitgenooi na ’n gesprek met die bekroonde digter en romansier Charl-Pierre Naudé oor sy nuwe samestelling van Breyten Breytenbach se poësie, Rooiborsduif – Gedigte oor die liefde, op Maandag 20 Januarie 2020 in Pretoria.

Video: Book Lounge-bekendstelling van Sushi en shosholoza deur Erns Grundling

Erns Grundling, Le Roux Schoeman Skrywersonderhoude 2020-01-16

Op Dinsdag 26 November 2019 is Erns Grundling se boek, Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met hom gesels.

Resensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens

Frederik Rudolph van Dyk Resensies 2020-01-15

"Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor grondonteiening sonder vergoeding, bring innige kreatiewe samestellings soos Price en Louwrens se bundel niefiksie ’n behaaglike oomblik van ontspanning."

The choice between us: an interview with Edyth Bulbring

Naomi Meyer, Edyth Bulbring Books and writers 2020-01-14

"And like most white children, I also had several 'nannies' who looked after me and seemed to care about me. I can never get over how strange and complex these relationships were in the context of apartheid."

Die biblioteek aan die einde van die wêreld: Johann Rossouw gesels met Etienne van Heerden

Johann Rossouw, Etienne van Heerden Skrywersonderhoude 2020-01-09

By die bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld in Bloemfontein se Scaena-teater het filosoof Johann Rossouw met skrywer Etienne van Heerden gesels. Hier is ’n video van die gesprek.

Pasverskyn: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-08

Etienne van Heerden se aktuele, oorrompelende roman dokumenteer die onstuimige tyd waarin ons lewe.

Brand: ’n onderhoud met Fanie Viljoen

Naomi Meyer, Fanie Viljoen Skrywersonderhoude 2020-01-08

"Sosiale media is dalk ook so opgestel om afloerders van mense te maak. Jy soek dalk jou vriende tussen al die mense en beland in ’n doolhof van ander gesigte, foto’s en lewens."

Top