Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Drie ouer verhale bied lekker leesvermaak

Maryke Roberts Resensies 2019-10-10

"Helene is ’n ervare woordsmid en dat sy uitgeknip is om met woorde te toor, is gewis."

Invitation to book launch of Impossible return by Siona O'Connell

LitNet Books and writers 2019-10-09

Kwela Books invites you to the book launch of Impossible return by Siona O'Connell.

Skrywersonderhoud met Ernst Grundling oor Sushi en Shosholoza

Naomi Meyer, Erns Grundling Skrywersonderhoude 2019-10-09

"Die boek het 'n rugbyfokus, maar ek skryf ook breedvoerig oor staptogte soos die Kumano Kodo en die Nakasendo. Ek sou myself nie uitgee as 'n kenner van Japannese kultuur nie – ek is veel eerder maar net 'n nuuskierige, lomperige, amper veertigjarige vent wat hou van soesji en alliterasie."

Lesersindruk: Die verevrou deur Jan van Tonder

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-10-09

"Hierdie boek gaan nog baie golwe veroorsaak."

Soekmekaar deur Dana Snyman: 'n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-10-09

"Ek wil my verbeel dat sy boeke oor die jare al meer en meer persoonlik geword het. In Soekmekaar onthul hy sommer baie van homself en sy familie."

Video: Bekendstelling van Betrayal: The secret lives of apartheid spies deur Jonathan Ancer

Cliffordene Norton Skrywersonderhoude 2019-10-04

Op Donderdag 19 September 2019 is Jonathan Ancer se Betrayal: The secret lives of apartheid spies by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Tom Eaton het met Jonathan gesels. 

Press release: Kwela Books celebrates Okay, Okay, Okay by Finuala Dowling

LitNet Books and writers 2019-10-04

In October Kwela Books celebrate one of our country’s finest novelists and poets, Finuala Dowling and the publication of her new novel Okay, Okay, Okay.  

FMR-resensie: Koshuis deur Erns Grundling

Danie Botha Resensies 2019-10-03

"Erns som die heerlike uiteenlopendheid en die afwisseling in die temas op: kattekwaad, byname, romanse, studentepret, koshuissport (én sports), ontgroening (verkieslik die ligter kant), studietyd, koshuisvaders en -moeders, koshuiskos ..."

’n Leser se indrukke van The Rise & Demise of the Afrikaners deur Hermann Giliomee

KrotoaX Lesersindrukke 2019-09-26

"Vandag is Afrikaans soos ontwikkel deur die Genootskap van Regte Afrikaners in ’n krisis hoofsaaklik omdat dit ’n politieke voetbal geword het, om Jakes Gerwel se metafoor te gebruik. Dié bal word geskop deur geleerdes van alle kleure behalwe bruin. En nêrens word daar meer gespeel met die bal as by die US nie."

Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy

Riette Rust Resensies 2019-09-26

"Die gevangenes en hul metgeselle buite die tronk vertel hul verhaal in ’n eiesoortige stem. Dis asof karakters in ’n roman aan die woord is."

Gedeeltelik bewolk: ’n onderhoud met Ruan Kemp

Jonathan Amid, Ruan Kemp Skrywersonderhoude 2019-09-19

"Wanneer vreemdelinge hoor ek het ’n boek geskryf, wil hulle natuurlik weet waaroor die boek gaan, dan sê ek dit is ‘n storie oor die avonture van ’n mal man. Dan vra hulle (natuurlik): 'Is dit outobiografies?'"

Book launch: Betrayal: The secret lives of apartheid spies by Jonathan Ancer

LitNet Books and writers 2019-09-19

The book launch of Betrayal: The secret lives of apartheid spies by Jonathan Ancer will take place on Thursday 19 September 2019 at The Book Lounge in Cape Town.

Video: Bekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach

LitNet Skrywersonderhoude 2019-09-19

Op Dinsdag 17 September 2019 is Kerneels Breytenbach se roman, Hond se gedagte, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met Kerneels gesels. Kyk hier na die gesprek.

Book launch: Yellow and Confused by Ming-Cheau Lin

LitNet Books and writers 2019-09-18

The book launch of Ming-Cheau Lin’s biography, Yellow and Confused, will take place on Wednesday 18 September 2019 at 17:30 at The Book Lounge in Cape Town.

Book review: Verwoerd: My journey through family betrayals by Wilhelm Verwoerd

Bill Nasson Books and writers 2019-09-18

"Ultimately, it is about coming to terms with being the grandson of Hendrik Verwoerd."

Eerste slukkie: Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-09-18

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Boekbekendstelling: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-17

Die boekbekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach vind op Dinsdag 17 September 2019 om 17:30 vir 18:00 by die Book Lounge in Kaapstad plaas. 

Die boek van gelukkige eindes: ’n onderhoud met Debbie Loots

Naomi Meyer, Debbie Loots Skrywersonderhoude 2019-09-04

"Op my ouderdom is ek nie meer so idealisties nie. Ek is bloot dankbaar vir wat ek het en probeer onthou niks is vir altyd nie."

Book review: The echo of a noise: A memoir of then and now by Pieter-Dirk Uys

Paula Fourie Resensies 2019-09-03

"When Pieter-Dirk Uys appeared on a lonely stage at the 2017 Woordfees in Stellenbosch, dressed in black and discernible only by a white face, white hands and the words 'Almost famous' dancing white on his chest, I was in the audience. For over 90 minutes, I was mesmerised."

Boekbekendstelling in Stellenbosch: Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-20

Hier is ’n uitnodiging na die boekbekendstelling van Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes op Saterdag 31 Augustus 2019 by Protea Boekwinkel in Stellenbosch. 

Top