Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Boekevat met Deborah: Aan die hemeltrans deur Anton Roodt

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-03-26

"Dis ’n boek wat spook met jou verbeelding en jou persepsie van die werklikheid."

Pasverskyn: Brief op veertigduisend voet deur Tom Dreyer

LitNet Boeke en skrywers 2026-03-25

Die bundel sluit natuur- en bewaringsgedigte in, asook reisgedigte, verweef met geskiedenis, wat die mens se interaksie met sy omgewing belig.

Uitnodiging: ’n paneelbespreking oor Op pad na ’n klooster in die sneeu

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-03-24

Hiermee ’n vriendelike uitnodiging: Johannes de Villiers gesels tydens ’n paneelbespreking oor Op pad na ’n klooster in die sneeu (Human & Rousseau, 2025) met Martin Laubscher, Francois Smith en Johann Rossouw by NALN op 26 Maart 2026 om 18:00.

Maak die hortjies wyd oop: Ons weet nou wat van Peter Blum geword het – ’n resensie van Hortjies dig

Naòmi Morgan Resensies 2026-03-19

"[Hortjies dig] is ook ’n menslike, sielkundig wáár drama wat in die eerste plek gaan oor twee mense wat byna uitsluitlik op mekaar aangewese is in die vreemde."

Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals: ’n lesersindruk

Tania Colyn Lesersindrukke 2026-03-18

"Stals wys met hierdie boek haar vernuf om die menslike verhaal met die ekologie te vermeng. Fransien se storie is belangrik, maar die luiperd se verhaal lê net so naby aan die oppervlakte regdeur die vertelling."

Boekevat met Deborah: Die vuur huil en Lessons from my father

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-03-11

Deborah Steinmair skryf oor ’n koorsdroom en ’n hellevaart – en oor hoe Suid-Afrikaners hul pa’s onthou.

Zubayr Charles se Haram is ’n waarskuwing aan almal, gelowig of nie: ’n lesersindruk

Izak de Vries Lesersindrukke 2026-03-09

"Hierdie roman rig ’n baie onderduimse waarskuwing: As jy dink die storie raak glad nie jóú lewe of jóú regte nie, verstaan jy duidelik nie die einde nie."

Boekevat met Deborah: Einde en begin deur Michèle Meyer

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-03-04

"Dis ’n betowerende reis waarvan die leser nie sy of haar oë kan wegskeur nie: ’n kind se verlies aan onskuld en groei tot wasdom ..."

Haram deur Zubayr Charles: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2026-02-26

"Haram is ’n belangrike roman wat ’n waardevolle bydrae tot queerliteratuur in die Suid-Afrikaanse konteks lewer."

Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers: ’n lesersindruk

Trisa Hugo Lesersindrukke 2026-02-26

"Hierdie roman is ’n ernstige en introspektiewe pelgrimstog, met ’n weemoedige gevoel."

’n Resensie van Huisgenoot: Het jy geweet?

Magdel Vorster Resensies 2026-02-23

"Dit is ’n boek om deur te blaai en te lees wat jou oog vang, of waarin jy belangstel. Die lekkerte lê, soos met baie kleurvolle publikasies soos hierdie een, onder andere in die lukraak feite wat raakgelees word."

Een keer om die son deur François Bloemhof: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2026-02-17

"Daar was oomblikke waar ek gevoel het asof ek nie lees nie, maar luister – asof iemand vir my hul storie vertel."

Pasverskyn: Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes

LitNet Boeke en skrywers 2026-02-13

Soetdoring in die ruigtes is meer as ’n historiese roman – dit is ’n meditasie oor trauma en genesing, oor die mensdom se vermoë tot beide vernietiging en verlossing.

Press release: Join us for the launch of The wildest beauty by Michiel Heyns

LitNet Books and writers 2026-02-12

Join us for the launch of The wildest beauty by Michiel Heyns on 24 February at the Welgevallen Community Psychology Clinic in Stellenbosch.

Wêreldhardopleesdag 2026: Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek en Pharos Tweetalige Woordeboek

Lize Booysen LitNetKanaal op YouTube 2026-02-06

Het Lize Booysen van Pharos ’n woordeboek ingesluk? Ja, sy het! Dit was onlangs Wêreldhardopleesdag 2026 en Lize het op versoek uit skoolwoordeboeke voorgelees. Wenk: Gebruik jou woordeboek – en luister na al die betekenisse van die woord "verbruik" in hierdie video.

Boekevat met Deborah: Spirits and spaces en Die laaste leuen

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-02-04

"Uit die swartste modder groei die witste lelie." Deborah Steinmair resenseer boeke deur Roger Ballen en Anita du Preez.

Die keiser se duim deur Chris Karsten: ’n resensie

Ilze Brüggemann Resensies 2026-02-03

"Hongare is vir hul skaakspel bekend, en Kacsa speel gereeld skaak. Hy wat eens bloot ’n pion was, word ineens die koningin. Hy is die een wat sy duim gebruik."

Die drie weduwees deur Irma Venter: ’n lesersindruk

Elsabé Welman Lesersindrukke 2026-01-26

"Die drie weduwees is ’n sterk misdaadverhaal met knap spanningsbou en uitstekende karakterisering."

Hell of a country by David Cornwell: a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-01-12

"Don’t expect even a sliver of sensationalist true crime, well-worn clichés that aren’t turned inside out, or gratuitous violence for its own sake. This is resolutely no pornographic exhibition of suffering, and the scheming that does happen is in keeping with the nature and motivation of the characters involved."

Boekevat met Deborah: Sjoe! deur Petrovna Metelerkamp en Roulette deur Sidney Gilroy

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-01-08

Deborah Steinmair skryf oor twee boeke in haar eerste boekrubriek van 2026: "Dis lewendige, fassinerende memoires, al word daar geen lakens uitgehang nie. Ek beveel dit hoog aan, as ’n tydsdokument en die testament van ’n merkwaardige vrou." ... "Gilroy het sy plek ingeneem as Afrikaanse misdaadskrywer om mee te reken."

Top