Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
WOORD & WINGERD met Anchien Troskie in Pretoria, 6 November
2014-10-22 Graffiti Lynnwood Bridge nooi jou vriendelik uit om na die gesprek tussen Elna van der Merwe en Anchien Troskie te kom luister.distopie
2014-04-23 langs die swart stagnante rivier waarop ek vloeien breytenbachesk wil ek giffel
oor gevalle morele kodes
Ek is bang jy dood sonder my
2014-04-23 jou woede kook soos putwater uit droë fonteinewaar wolke laag en bleek hang
teen uitgeremde wasgoeddrade van 'n Afrika-hemel
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Eerste weergawe van kortverhale
2014-04-22 Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.Lamb (five haiku)
2014-04-17 Brilliant inner sea –His cry glides across the moon.
This mother tongue comforts me.
Morning stage
2014-04-17 The coach stopping,the dust settling,
the dew evaporating
from the cropped verge
at the roadside.
Cry, South Africa
2014-04-08 "The day I saw him on televisionI knew where the leaves of democracy had fallen."
lippetaal herbesoek
2014-04-08 "die lewe sal bly bloeien verder verby stiltes en afwesighede breek"
Om teen clichés te stry, te swerf en daarmee te groet
2014-04-02Die laaste sinne van my MA-skripsie wag om geskryf te word. Ek moet dus groet. Dit was groot pret en baie insiggewend om julle skryfwerk te begelei. Dit was heerlik om te sien dat daar soveel aspirantskrywers in Afrikaans en Engels skryf en stelselmatig leer om meer oorspronklik te kyk, dieper te dink en meer te lees.
Livid
2014-04-01"In Camden they brought
flowers, fags, and vodka with
a pomegranate blend
like a bludy munkey"
Oyster
2014-04-01 "The fisherman looks down to see an oyster in his netthat seems to say “Come for me. When will you come for me Saviour?”
I surrender! I climb into the river of silk
hiding the bad talent of a needle and dignified flowering bone."
Japan
2014-03-26 "Their words are as old as a telescope, fossils, totem poles,tribes, trees, Darwinism, the touch of the hands
of my paternal grandmother, antiques,
the coelacanth, the dishes that are waiting
for me in the sink, the footprint of childhood
On the beach sucking a waterfall of sea."
'n Clanwilliam-psalm
2014-03-18Tussen die Blomkerk en die Ou Tronk
raak die oggendson vaardig oor die Krakadouw
en groei die skare, soos bougainvilleas oor die kerkmuur,
