
Foto: all-free-download.com
Met herfsbreek
het jy soos blare
geval uit die groen
soveel somers gesnoei.
Die winde bring winter
en dra jou
by my verby.
0
Foto: all-free-download.com
Met herfsbreek
het jy soos blare
geval uit die groen
soveel somers gesnoei.
Die winde bring winter
en dra jou
by my verby.
0