Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Even if

Shaun Peters 2014-01-28  

Weet van beter

Tienke du Toit 2014-01-28  

This is the suicide note I will never write

Vangile Makwakwa 2014-01-28  

The life of a young woman

Vuyisa Zibeko 2014-01-28  

Vaarwel my vriend

Wesley Conradie 2014-01-28  

Hierdie tyd

Corné Coetzee 2014-01-28

"In die hemel is dit anders
Yonelisa, Zandile,
julle mammas is daar
en julle grootma, langbeen in die son,"
 

Stargazer

Heidi Henning 2014-01-28

"She looked up, nightly
She looked through the crystal stars
Those gossiping stars
Not giving them any attention
She looked past them, seeing only her pain
Reflected back."



The loud silence

Heidi Henning 2014-01-28

"An unexpressed, swallowed roar
The confluence of a rushing water flow
Suffocated breath"
 

Desember hang

Adriaan Coetzee 2014-01-28

"Desember hang
onthoofde langneuse
soos pienk harlekyne
met gekorste kele
aan die lekkerbreek"


Kuberkraker

Eckhard Cloete 2014-01-28

"jou profile pic sal actually nogal scary wees
bietjie bleek om die kiewe.
maaiers in die mond. daai tipe ding."
 

Die oorgang

Dirk Hattingh 2014-01-21

"Hulle het geweet die dag sou aanbreek
wanneer die krom paaie se slingers
al korter raak, toe die wysvinger
bewend die onseker pad aandui
die strate onrustig begin asemhaal
die waarheid kaalkop opduik"


Morning blues

IngridJ 2014-01-21

"wat lag jy so uitbundig, dis nog so vroeg
jy't dan nie eers 'n enkele tand nie
en waar kry jy krag vir die daaglikse dansie
sonder skoene aan jou skurwe voete"


Magoebaskloof

Adriaan Coetzee 2014-01-21 "Ons spring soos mos verby weerhaakranke.
Verby water en klip se aloue klank. Verby
enige vaste voet tot die allerhoogste orde klouter ons."

Gladde vingers

André van der Merwe 2014-01-21 "‘n dronk vingerboodskap stuur
ms u 2 much en ♥ u
neem asseblief in ag
die roes van my beskonkenheid"

 


C U L8R

André van der Merwe 2014-01-21 "so al asof die kuber
verkies word bo
die wit van die oog"

Kuberparingsdans

André van der Merwe 2014-01-21 "en ek zoem, soos in google earth zoem ek
uit my alleen-verligte hokkie
soomloos oor die ruitnetwerk
van my huislike woonbuurt bestaan"

Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees

Ockert J du Preez 2014-01-21

"Elke dag sien ek mense op hul fone,
Wel ek sien eintlik net hul voorkoppe, hul krone.
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
aan mekaar, aan die wêreld, aan informasie –
waar is die mond-tot-mond-kommunikasie?"
 

Viral dependency

Heidi Henning 2014-01-14

"The Gutenberg press wilts under an abandoned canvas
three-dimensional caress of the pen has faded"
 

Poetry.com

Heidi Henning 2014-01-14 "This poetry, from the highways of illusion, of illumination."
Top