Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Netdigters 2.0 is gevaarlik
2013-11-27 Ons almal lees elke dag toenemend meer tekste, artikels, gedigte, opinies, briewe, blogs, rubrieke op die internet. Verskil hierdie leesproses van hoe ons boeke, koerante en ander vorme van gedrukte media lees?Birdsong
2013-11-20 "Long into the afternoon shadowsAs I search through the dark pool of sounds
for the same lost call."
Water Fragments
2013-11-13 "A pool, surrounded by rock, quiet green fronds of ferns swayingA strong chlorinated chill in an unidentified, deeply known place"
Wenke vir 'n ware speurtog
2013-11-13 "Om regtig goed te vertaal, beteken om ‘n teks beter as enige leser te lees, regtig te kyk wat die skrywer met taal maak, hoe sy of haar sinne betekenis genereer, waarom een woord in plaas van ‘n ander gebruik word en ‘n spesifieke sinskonstruksie of ‘n spesifieke idiomatiese taalgebruik hanteer word."
His poems are best left unheard
2013-11-06 "I wish I’d left that stoneunturned. Left that secret
untold. His poems are best left
unheard."
In the waiting
2013-11-06"With the sun
There will be many fears
Rising over the horizon
Silently
Settling in my chest"
Entropy - the trigger that tilted the cosmos into being
2013-11-06"Imbalance, thank you for warding stagnation off
Division, to you, for rolling my marrow in bones"
Nothing happens in isolation
2013-11-06 "We reckon that cracked shells cut into boiled egg-whites because they are made to protect the evolving not the dead"Media24 Boeke vereer Elisabeth Eybers met poësieprys
2013-10-30 In 2014 sal Media24 Boeke die eerste jaarlikse Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Afrikaans of Engels toeken.Oktober-gedigte
2013-10-29 Melanie Grobler se bundel deur ruite van die reis (Human $ Rousseau) het hierdie jaar verskyn. Hier is 'n nuwe siklus: Oktober-gedigte.Sleutelkinders
2013-10-29"Geduldig gedienstig gedwee
soos gevangenes op pad na The Killing Fields
slenter hulle smiddae na verlate huise"
Sunset
2013-10-29 "The rays of light have become irresponsibleThey sparkle with a slightly more subtle shine"
Hello there, kettle
2013-10-23"Kettle, could you forgive me
if I were to call you black?
You see, in you lies my story
reflected, burning, back"
Should this catharsis contain some portent
2013-10-23"Should this catharsis contain some portent,
purport or potential politick;
should it conform to some shape and indent-
ation to be poetic rhetoric?"
Altyd gedag aan 'n boom
2013-10-23"Ek moet weer in hierdie pad,
met sy doudruppels drup,
onder ’n grof-geweefde maan
die heuwel op, deur jou laan."
Sieners
2013-10-23"die futuriste se prognose is helder:
'dankie' se dae is getel
geheime word eersdaags openbaar"
