Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Vredesvlaggies in sig

Henk Seymore Poësie 2013-07-15

"In geen ander wese, slegs in die mens
wapper wit vlaggies in die hoeke van oë."

 

in die nag is ? kiewiet net ? klank

Nicolette van der Walt 2013-07-09 "woorde bymekaar wou sit soos twee hande,
soos bandjies om ’n kiewietjie se bors gevou"

 


Gelukvoos (Tanka-gedig)

Hennie Fritz 2013-07-09 'n Tanka-gedig is 'n tradisionele Japanese poësievorm wat uit 31 lettergrepe bestaan. Hennie Fritz probeer.

Markplein

Marthé McLoud Poësie 2013-07-09

"Op koue klippe
net duskant
Brussel se plein
sit ’n groep junkies
vol daggadrome"

Goudogie. Chrysopa vulgaris.

Johann Lodewyk Marais 2013-07-02 ’n Goudogie is ’n "[t]ingerige, sierlik gevleulde insek [...], met groenagtige gaas- of netvlerkies en ogies wat glinster soos goud" (WAT III, p 366).

Klawerdam

Willem de Vries 2013-07-02 Willem de Vries het ’n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die derde van drie.

Uitsig

Gerald Erasmus 2013-07-02 "... Hoe maak jy geld
uit dié blou Bolandse berge
en sy wingerd wat verbruin?"

Vir wie skryf jy jou gedigte? A

Joan Hambidge 2013-06-26 Die eerste weergawe van Joan Hambidge se gedig "Vir wie skryf jy jou gedigte?"

Tambotiemot. Emporia melanobasis

Johann Lodewyk Marais 2013-06-25 Nog 'n heerlike insekgedig van Johann Lodewyk Marais

Night swimming

Heidi Henning 2013-06-25 Your dreams are shipwrecked
paint-washed, bleached
tossed
boxed in the sea, floating unidentified.

Savage & Lovemore

Willem de Vries 2013-06-25 Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die tweede van drie.

Gebed om die gebeentes

Joan Hambidge 2013-06-18

"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings,
gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam [...]"
 

Ek bêre jou woorde

Evelyn 2013-06-18 "soos ek starend na flou lig
diep in liefdeskluis delf
en al jou woorde sag herhaal"

 


Wraaklied

Willem de Vries Poësie 2013-06-18

Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die eerste van drie.

uit ’n pen

Nicolaas Geldenhuys Poësie 2013-06-11

"’n pen is groter as wat mens dink"

 

Caravans of the night

Estelle Z 2013-06-11 A poem for when the night falls

Hengelaar

2013-06-04

"te hoor hoe branders,
elk met eie stem en snaar,
tog in magtige mineur
akkoord gaan met mekaar,"


Waterbowl

Heidi Henning 2013-06-04

"If I could hold you
in my bowl-shaped hands"
 

Vir wie skryf jy jou gedigte? B

Joan Hambidge 2013-05-31 "Vir woordfeeste, waar jy uitgestal word saam met ander “gewilde digters”,

Om jouself te dood begin jy stadig

Rudi Prinsloo 2013-05-27

"jy klim jou berg in stilte
en bid vir oulaas vurig"
 

Top