Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

E-pos, ou pos

Kobie Korf 2014-01-14

"Ek wil nie alles so vinnig weet nie,
wou nog vir ’n antwoord wag.
Ek wil die posman dophou, die grootte
van sy sak optimisties meet."
 

Besoek aan Rennes-le-Château

Marthé McLoud Poësie 2014-01-10

"Ouma word begrawe
en haar liefling toer
in ’n sonbevlekte dorp
waar ruimte en tyd
skadu’s op die lewe gooi"

Calm

Heidi Henning 2014-01-10

"One small drop of this quiet
Falling from the dappled shade, carried by the breeze"
 

Song for Aung (For Aung San Suu Kyi)

Babatunde Fagbayibo 2014-01-10 "An ill-defined oasis
within which freedom
finds an identity,
shape,
hue,
texture,
language."

Truth dies

Babatunde Fagbayibo 2014-01-10 "Truth dies
at the doorstep of fragmented "truths",
and the jostle for supremacy
becomes the norm."

The human species

Celia Claase 2014-01-10

"We entered this solid plane like asteroids
on a mission to kill without thought

So we domesticated the buffalo for an easy
merciful cut
befriended wolves to help us sniff rabbits ou"


Losgelaat

Ester le Roux 2014-01-10

"Toe my retina skeur
het ek jou soos ‘n trekswael
losgelaat"


Madiba se oë

Dirk Hattingh 2014-01-10

"Sy oë het die dieptes ingestaar"
 

Verlate Kloof se mense

Michael le Cordeur 2014-01-07 Adam Small gee sy indrukke van Michael le Cordeur se gedig onderaan "Verlate Kloof se mense".

Kô laat ons saamsing

Rentia Bartlett-Mohl 2013-12-17 My laaste rubriek van 2013: Madiba, musiek, 'n merkwaardige treursang en laaste skryfraad.

Top 15 gedigte van 2013 op LitNet

Rentia Bartlett-Mohl 2013-12-16 Van al die 131 gedigte wat hierdie jaar op LitNet gepubliseer is, hiermee die top 15 van 2013!

the koppie

2013-12-10

"i walk barefoot over rocks that
can’t stop sobbing
i have never felt so light before
my skin traversed by
a wind with no blood
yet heavy
with too many mourning moons"


the room

2013-12-10

"blue scent of cheap cigars
blues songs from the jukebox
smoother than a double jack
rubbing these thickened souls"


Kringloop

Angie Gallagher 2013-12-04 sit ’n oue êrens op ’n stoep
vergeefs herinnering en oproep
van iets, ontasbaar, tussen toe
en nou se af en toe onthou

Whimsical generator

Heidi Henning 2013-12-04

"You and I have a complicated relationship
Like a long unbalanced equation
Requiring a clear mind, in the heat-fatigued night"
 

I stared

Chris Taljaard 2013-12-04

"I stared
at the stark
naked
lamppost,
grim
and felt the light
begin
to dim."


Jy vra vir my

Conrad Basson 2013-12-04

"jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël"
 

Die digter rewired: raad van Roggenbuck

Rentia Bartlett-Mohl 2013-12-04 Lyk gedigte op die internet nog altyd soos gedigte? Om die internet-generasie te verstaan, moet daar aandag geskenk word aan Steve Roggenbuck wat  die rol van digters op die internet herdefinieer, beweer Rentia.

Through realms of scattered verse

Chris Taljaard 2013-11-27

"Through realms of scattered verse
I lead processions in a pale hearse
of images of penultimate
rapture"
 

Skipskop

Ester le Roux 2013-11-27

"As die eilande uitwyk
en die swart voëls jou toevlerk
hang ‘n donkermaan bo ‘n nag
vol skipbreuk en kielhaal"


Top