Film
Everything about the latest films
Never rarely sometimes always: a film review
2021-04-26"The dread. Yes, the feeling of dread never leaves. You have two underage girls; one is pregnant. With little money and no support, they travel to New York. What should be a one-day excursion turns into a prolonged three-day affair. They have nowhere to stay, no money to spend."
Tussen realisme en wetenskapfiksie: die konstruering van die Ander in Wesens (2020)
2021-04-13"Want ‘omgaan met’ die onbekende beteken noodwendig ook ’n uitbeelding en dus aktiewe konstruering van die Ander, want die Ander word nie ontdek nie, maar wel gekonstrueer."
Nomadland: ’n filmresensie
2021-03-31"Hier is dus ’n film wat met jou siel kommunikeer, ’n eensaamheidsfluistering wat jy hier binne intens maar persoonlik beleef, of een lang stuk verveling vir diegene op soek na ’n 'storie'."
Wesens: R15 000 se pryse te wen
2021-03-16Filmstudente en -liefhebbers kan groot kontantpryse wen. R10 000 as eerste prys!
Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer
2021-03-15Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.
Athlete A, ’n resensie
2021-03-04"Kykers moet weet dat ’n hulpelose woede jou beetpak as betrokke toeskouer van die wandade en die ontboesemings. Dis nie maklik om te sien nie."
Persverklaring: Wesens eksklusief beskikbaar op Dstv BoxOffice vanaf 8 Maart
2021-03-04Hierdie raaiselagtige wetenskapfiksiefilm volg vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensiediensagente wat ’n vreemde voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op ’n boer se plaas in die Karoo geland het.
Oscars: En die kortlys vir beste buitelandse rolprent is ...
2021-03-01"Dit beteken dat die 9 000+ lede van die Academy hoogs moontlik ook nie van Toorbos gehoor het nie. Wat hulle betref kan dit net sowel ’n nuwe vorm van tee wees – Rooibos se boetie of sussie."
’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat – family is a mouthful
2021-02-27"Unfortunately wassie vrystelling van die film uitgestel weens die coronavirus regulations. Maa kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 28 Mei 2021 na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!" Tasneem Daniels gesels met die PaperJet Films-span, Amy Jephta en Ephraim Gordon.
Filmresensie: Toorbos
2021-01-06"Dis ’n film wat die moeite werd is om te sien, juis oor die harde werk en denke wat daar ingegaan het, wat duidelik blyk."
Persverklaring: Vervaardigers van Toorbos vra ondersteuning vir inskrywing by 2021 se Oscar-toekennings
2020-12-21"Die kwessie van vrouebemagtiging en -identiteit, asook ’n sentrale omgewingstema, sluit baie nou aan by vandag se tydsgees. Die film het ’n baie goeie kans om genomineer te word indien ons almal ons deel doen om dit daar te kry."
Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater
2020-11-27"Deon Meyer en Coenie de Villiers beywer hulle lank reeds vir die ontwikkeling van jongmense met potensiaal. Hulle eerste produksie kon – in samewerking met die Atterbury Trust – bykans ’n miljoen rand skenk aan leerders in die Karoo. Die opbrengs van hierdie kaartjieverkope sal aangewend word om die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting se liriekskryf-mentorskapprogram uit te brei."
Toorbos: ’n onderhoud oor die film
2020-11-17Rene van Rooyen, wat nie net die draaiboek geskryf het nie, maar ook die regisseur is, het ook ander blye nuus: Die film is Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die gesogte Beste Internasionale Vollengte-film-toekenning by die 2021 Academy Awards. Maryke Roberts het met haar ’n onderhoud gevoer.
I am Greta, 'n resensie
2020-11-17"Hierdie film doen meer as net goeie werk vir die klimaat, dit breek ook lansies vir mense wat op die outismespektrum is."
Sean Connery, veelsydige superster
2020-11-04"Toe Sean Connery in die vroeë sestigs op die toneel kom, het hy ’n nuwe kleur, gemaklikheid, charisma en ’n sensuele kwaliteit aan volbloed manlikheid gegee wat destyds gekort het en waarvoor akteurs versigtig was."
Filmresensie: Wesens
2020-10-29"Ontsnap die grendelgreep van hoe Amerika jou geleer het films behoort te lyk, en gee jou oor aan een van die mees unieke en onverwagse, erbarmlike ervarings van die jaar."
Afrikaanse wetenskapfiksierolprent Wesens binnekort in teaters
2020-10-22Die rolprent speel af op ’n plaas in die Karoo in 1967, waar ’n vreemde voorwerp geland het en vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensiediens-agente vervolgens onder streng geheimhouding ondersoek instel. Wat volg, is ’n raaiselfilm wat jou tot op die laaste oomblik boei. Die skrywer en regisseur Derick Muller vertel meer. Wesens is landwyd van 23 Oktober af in teaters te sien.
Stam: ’n onderhoud met Louw Venter
2020-10-15"Ek koester ’n droom vir Afrikaanse film wat op sy eie twee bene kan staan op die wêreldverhoog. Onverbonde aan die vrees oor teer punte vir plaaslike gehore. Afrikaanse film wat broos, dapper en modern is op dieselfde manier as onafhanklike kunsfilms soos dié vanuit Suid-Korea, Suid-Amerika en Europa."
