Fiksie

Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.

Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.

If you would like to submit your writing, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published stories.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Hunkering

Hendrik Kruger Skryfwerk 2012-07-11

Party aande was ek onder die illusie dat jy dít in my wakker gemaak het, dat dit jy was wat my in die kas geboender het. Daardie aande het woede my die tralies van my sel laat skud.

Alleen

Lourens 2012-07-10 'n Kort-kortverhaal wat een vrou se eensaamheid onder die vergrootglas plaas.

Grafskrif

MS Burger 2012-07-04 MS Burger skryf oor die tragiese dood van Modigliani en sy kunsmodel-beminde, Jeanne Hébuterne.

My dearest: Until we finally meet

Yolandie Hooman 2012-06-12 "Do you think it’s possible to love someone you’ve never even met – never even seen?"
Yolandie Hooman answers the burning question in her letter to an unknown lover.

My geliefde: 15 Desember 1999

Mini 2012-06-12 Mini se emosies brand in hierdie hartstogtelike brief aan 'n afwesige minnaar.

My geliefde: My liefste engel

Fransa van Mazijk 2012-06-12 Fransa van Mazijk verbeel haar 'n egte 1960's-romanse.

My geliefde: Bitterbessie-dagbreek

MaanKind 2012-06-12 Maankind dink haar in Ingrid Jonker se skoene en binnewêreld in.

My geliefde: My liefste Nicolaas

MaanKind 2012-06-12 Maankind skryf oor 'n vrou se berou.

My geliefde: Liefste Clarah

Ockert J du Preez 2012-06-12 Ockert J du Preez skryf 'n liefdesbrief van 'n man aan sy vrou tydens oorlogtyd.

My geliefde: Geliefde Treinmeisie

Marjorie Whatley 2012-06-12 Marjorie Whatley verbeel haar sy is 'n kêrel wat verlief raak op 'n meisie op die trein.

My dearest: Dearly Beloved Brian

Lily Forrester 2012-06-12 Lily Forrester goes all Elizabethan in this olf fashioned love letter.

My geliefde: Winterkoue

Monica Smit 2012-06-12 Monica Smit skryf 'n liefdesbrief uit die winterhart van 'n eensame vrou.

My geliefde: My liefste Niksheid

Arno van der Westhuizen 2012-06-12 Marlien van der Westhuizen neem haar pen na die plek waar niks van haar hart oorbly nie.

My dearest: Love Letter from Robert Browning to his wife Elizabeth Barrett Browning

Brett Beiles 2012-06-12 Brett Beiles pens a delightful letter to Elizabeth Barrett Browning in the guise of her husband, Robert Browning.

My geliefde: 10 Julie 1965

Amanda 2012-06-12 'n Verbode liefde inspireer hierdie vurige liefdesbrief deur Amanda Cronje.

My geliefde: Liewe Pappa

Vidette Zeeman 2012-06-12 'n Dogtertjie skryf vir haar pa in hierdie anderste liefdesbrief deur Vidette Zeeman 

Wenner: My geliefde – Die liefdesbrief

Ollie Olwagen 2012-06-05 Ollie Olwagen se hartroerende liefdesbrief aan Krotoa, ook bekend as Eva van die Kaap, is die wenner in ons liefdesbrief-kompetisie.

My geliefde: My lief

Ansi Brits 2012-06-05 'n Liefdesbrief uit 1942, toe die oorlog duisende kilometers tussen hierdie geliefdes gesit het. 

My geliefde: My enigste G

Elizabeth M Star 2012-06-05 "Een duisend twee honderd sewe en veertig dae al loop ek met hierdie hoop, wanhoop, verlange, gemis, leegheid in my, en as jou blou oë voor my inspring, is die onthou en die seer net nog meer. "  Elizabeth M Star beskryf 'n liefde waarvan sy net nie kan vergeet nie.

My dearest: You

Elizabeth M Star 2012-06-05 Elizabeth M Star pours her heart out in a love letter simply directed at "You".
Top