Fiksie
Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.
Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.
If you would like to submit your writing, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published stories.
- The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
My geliefde: Aan my lief
2012-05-31 "Ek wil vir jou ’n versie skryf in tale wat jou raak: in hartstaal, sielstaal, hemeltaal en tale sonder spraak ..."My dearest: To my love
2012-05-31 "I wish to write you gentle verse in languages that touch: words of the heart and soul and skies and words so tender, soft ..."My dearest: Beloved Acis
2012-05-31 "To you, beloved Acis, all of me stood for perfection, shared. You loved my eyes … my twin stars, you declared ..."My geliefde: Liefste Lodewyk
2012-05-31 "Die granate sit nou uitgeswel en volrooi aan die boom. Vanmiddag het ek die eerste knal van die oopbarsgranaat gehoor. Toe wens ek jy was hier. Hier saam my onder die granaatboom om saam met vet rooi sade oor die graspolle te dans. Om saam onder die bloedrooi sproeireën te staan en uitbundig te lag."Gomgat
2012-05-31 "Gomgat. So het die kinders by die plaasskooltjie op Goedgevonden my gedoop: Gomgat, die gomgat. En wat kan jy sê as jy tingerig en arm is en altyd fokken honger?"My geliefde: Maskers
2012-05-24 "Ek is lief vir jou. Ons het beide keuses gemaak voor ons paaie gekruis het. Keuses wat ons moes uitleef. Want ons het belowe."My geliefde: Liefdesbrief-kompetisie | My dearest: Love letter competition
2012-05-17 LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.’n Standbeeld van jou
2012-05-17"Op die trappe om ’n standbeeld van ’n ruiter op ’n perd. ’n Voorvader uit die land wat my inwag. Miskien het sy skip gesink en hy het met perd en al in die water gespring en wal toe geswem. Maar ek sal die perd moet omdraai en teruggaan na die land van waar hy gekom het."
Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet
2012-05-16 Hennie Aucamp is een van die wenners in ons Vervaldatum-kompetisie met hierdie verhaal oor die doodsengel op besoek.Die hand
2012-05-09 Ek het iets vir die gorilla gesê en ’n foto van hom geneem waar hy reg by die tralies sit en my op en af bekyk het. Wat sien iemand wat my indringend deeglik met die oë ondersoek?Vervaldatum-kompetisie: Vrou op ’n eiland
2012-05-09 "Maar eers het sy die wortel van vergetelheid berei; dae lank, oor ’n stadige vuur. En toe die astrak reg was, het sy dit eenkant gesit om af te koel."Vervaldatum-kompetisie: Geduld het ’n vervaldatum
2012-05-03 Die radio-omroeper laat haar weer vanaand glimlag. Hy lees vir haar die dag se nuus en speel selfs musiek vir haar. Vir jare al is dit net hy en sy, elke aand. Sy is al so gewoond aan hom. Sy gaan hom baie mis.Vervaldatum-kompetisie: Die tiekiedraai
2012-05-02 "Die manne sit in die boskroegie langs die koöperasie voor die TV en wag vir die rugbywedstryd om te begin toe ek daar opdaag. Ek bestel ’n yskoue bier, groet die manne en maak myself gemaklik op ’n hoë stoeltjie."Vervaldatum-kompetisie: Donna se droom
2012-05-02 "Die Gauteng-matrieks se eindeksamen is verby en almal vier fees, behalwe Donna Verhage, wat voor die regopklavier in hulle sitkamer sit by flikkerende kerslig en oefen. Miniatuurborsbeelde van Bach, Beethoven en Mozart is haar inspirasie. Haar motivering."Vervaldatum-kompetisie: Twee bome
2012-05-02 Die plataanboom het geval in die nag se storm. Een van die twee wat hulle saam geplant het.Stadig draai Petrus om. Hy sal vir Maria moet gaan sê. Sy kop loop vinniger vooruit as sy bene. Hoe sal hy dit vir haar vertel? Hulle twee se bome, en nou het een geval. Wie se boom is dit wat daar lê? Hy kan nie onthou nie.
