Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Woensdag 20 Julie 2022
2022-07-20Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Woordfees op TV-2022: ’n Love letter aan kos, ’n boekgesprek met Adele Vorster
2022-07-19Hier is jou LitNet-herinnering om na Adele Vorster se gesprekke oor Tien voor een (’n Love letter aan kos) te kyk: Woensdag, 20 Julie om 05:35, Maandag, 25 Julie om 13:00 en Woensdag, 27 Julie om 07:18.
Kinders hoort nie op strate nie
2022-07-19LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Daneel van der Walt se vertolking van Regardt Visser se Kinders hoort nie op strate nie. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Daneel en Regardt.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Dinsdag 19 Julie 2022
2022-07-19Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Persverklaring: 2022 Hessequa Harmonie
2022-07-18Die vyfde verjaardag van Hessequa Harmonie gaan van 20 tot 24 September luisterryk gevier word met ’n uitsonderlike program wat in Heidelberg in die Suid-Kaap aangebied word.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Maandag 18 Julie 2022
2022-07-18Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Sondag 17 Julie 2022
2022-07-17Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Saterdag 16 Julie 2022
2022-07-16Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Digtersparadys 2022 op Woordfees TV: ’n video-uittreksel van Dean Balie
2022-07-15Kyk hier na ’n vertolking van ’n gedig deur Dean Balie by vanjaar se Digtersparadys – met stem en kitaar. Kyk na die volledige Digtersparadys op vanjaar se Woordfees TV. Die uitsendings van Digtersparadys 2022 vind plaas op Vrydag 15 Julie om 17:38, op Saterdag 16 Julie om 04:58, en op Maandag 25 Julie om 19:17.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 15 Julie 2022
2022-07-15Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Vuil kouse
2022-07-15LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na René Cloete se vertolking van Heloïne Armstrong se Vuil kouse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
Woordfees op TV-2022: Skepsel, ’n boekgesprek met Willem Anker
2022-07-15Hier is jou LitNet-herinnering om na Willem Anker se gesprekke oor Skepsel te kyk: Saterdag, 16 Julie om 07:03. Dinsdag, 19 Julie om 15:02 en Woensdag, 20 Julie om 08:41.
Woordfees op TV 2022: Volledige TV-feesprogram
2022-07-14Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober. Laai die volledige TV-program hier af.
Skrywersfees 2022 op Woordfees TV: Volledige program
2022-07-13Die Woordfees TV-fees sal vanaf 15 tot 28 Julie op DStv-kanaal 150, en in Namibië ook op GOtv-kanaal 27, op die lug wees. Laai die volledige boekefeesprogram hier af.
Die vertreksaal ook op Woordfees TV: ’n onderhoud met Dana Snyman
2022-07-13"Ek dink soos ’n mens ouer word, besef jy toenemend dat jy aanhoudend moet vrede maak met verlies, van kleins af al. Jy verloor jou eerste hondjie, dalk ’n oupa of ’n ouma, later jou onskuld en so aan totdat die werklikheid van jou eie dood al hoe groter begin word."
Die vertreksaal
2022-07-12LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Chris van Niekerk se vertolking van Dana Snyman se Die vertreksaal. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV
2022-07-09Hoe weet ’n klein seuntjie van skaars drie jaar oud dat hy in die verkeerde liggaam gebore is? Min het Pierre van der Merwe daardie tyd geweet wat Elise van der Merwe alles in haar nuwe bestaan gedurende die volgende 50 jaar sou ontdek en ervaar!
It's just us, guys: Hope and hilarity at the 2022 National Arts Festival
2022-07-05"Masks and capacity restrictions were finally history after almost two and a half years of lockdown, but the abrupt and almost off-hand nature of the government’s announcement had left people wondering – could it really be true? Were we allowed to be here, carefree, barefaced? This was the first in-person National Arts Festival in two years; would it also be the last? And if people weren’t going to show up for theatre, dance, comedy and music in this strange little town, was there any hope for the arts in South Africa?"
Siwagawula siwarhuqa
2022-07-05In Xolisa Ngubelanga’s Siwagawula siwarhuqa, a woman recounts how, as a school girl, she fell in love with a handsome gardener, Sakhumzi, and how the experience left her hands covered with thorns. Zikhona Jacobs performs the monologue, directed by Mfundo Zono. English subtitles. Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV.
Reuse, konings, cowboys en tsotsi’s, of die poësie van protes
2022-07-04"Beide was protesteater, maar hulle was totaal uiteenlopend. Een was keihard en heg verweef, die ander was ’n stuk visuele poësie wat beeldskoon was, maar dalk ’n bietjie te selfvoldaan."
